Skip to content

DA bekommerd oor voorgestelde verskuiwing van kunswerke van Johannesburgse Kunsgalery na Museum Africa [KLANK]

# Die DA sê kunswerke by die Johannesburgse Kunsgalery kan in gevaar wees indien dit na Museum Africa verskuif word. Die party se inspeksie het swak klimaatbeheer, waterskade, skimmel en ontoereikende sekuriteit blootgelê waar die kunswerke geberg sou word. Leanne De Jager van die DA sê die versameling is waardevol en vereis behoorlike sekuriteit, klimaatbeheer en bewaringsfasiliteite:

AFR LeanneOnArtworks