# The Independent Police Investigative Directorate says a third suspect has handed herself over at the Edenvale Police Station in connection with the alleged theft of precious stones worth nearly 15-million-rand from a property in Killarney, Johannesburg. The suspect is expected to appear in the Johannesburg Magistrate’s Court today. IPID spokesperson Lizzy Suping says three […]
# Die Vryheidsfront Plus sê jare van swak beplanning, swak bestuur en verwaarloosde instandhouding het die waterkrisis in die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit in die Oos-Kaap vererger. Volgens die party het die onlangse vloede dieper probleme blootgelê, met verskeie reservoirs wat leeg of krities laag is, met duisende inwoners wat nie water het nie, en sommige wat […]
# AfriForum sê hy sal die Inligtingsreguleerder se jongste poging teenstaan om die publikasie van matriekuitslae te keer. Dit nadat die reguleerder direk by die Appèlhof aansoek gedoen het om verlof tot appèl. Verlede maand het die Hooggeregshof in Pretoria hul aansoek om verlof tot appèl verwerp. Alana Bailey van AfriForum sê vorige hofuitsprake het […]
# Die Suid-Afrikaanse regering sê hulle sal deur diplomatieke kanale met die Malawiese owerhede skakel na die dood van ‘n Malawiese burger tydens ‘n repatriasie-operasie. Die passasier is Sondag oorlede op ‘n bus wat na Malawi onderweg was, kort nadat hy die repatriasie-verwerkingsentrum in Musina, Limpopo, verlaat het. Die adjunkwoordvoerder van die regering, William Baloyi, […]
# Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat sê ‘n derde verdagte het haarself by die Edenvale-polisiestasie oorgegee in verband met die beweerde diefstal van edelstene ter waarde van bykans 15-miljoen-rand by ‘n perseel in Killarney, Johannesburg. Die verdagte sal na verwagting vandag in die Johannesburgse landdroshof verskyn. Die OPOD-woordvoerder, Lizzy Suping, sê drie verdagtes is nou in hegtenis […]
# Die DA sê rou riool vloei steeds in die Moreleta-rivier in ondanks pogings deur die Stad Tshwane om die lek te herstel. Leanne de Jager van die party sê die voortdurende besoedeling plaas inwoners se gesondheid in gevaar en besoedel waterstelsels stroomaf, insluitend die Roodeplaatdam. De Jager doen ‘n beroep vir permanente herstelwerk, sterker […]
# Die Nasionale Kunstefees het aangekondig Palesa Kadi is vanaf volgende maand sy nuwe uitvoerende hoof. Die aankondiging is gedoen ná vanjaar se suksesvolle fees in Makhanda in die Oos-Kaap, wat oor elf dae groot gehore gelok het na ‘n propvol program met plaaslike en internasionale vertonings deur opkomende en gevestigde kunstenaars. Kadi sê die […]
# The National Arts Festival has announced the appointment of Palesa Kadi as its new CEO from next month. The announcement was made after this year’s successful edition at Makhanda in the Eastern Cape, which drew robust audiences to a packed programme of local and international work from emerging and established artists across eleven days. […]
# Die polisie is bekommerd oor die onwettige gebruik van blouligte. Misdaadsindikate, algemeen bekend as die “blouligbende”, gebruik dit om wetstoepassers na te boots en niksvermoedende motoriste te beroof, te kaap en te terroriseer. Twee verdagtes is die naweek in Centurion, Gauteng, in hegtenis geneem vir die onwettige gebruik van blouligte op ‘n privaat voertuig. […]