# SANParke sê sy Nasionale Parkeweek was ‘n reuse-sukses, met 105-duisend-en-51 mense wat van 22 tot 28 September die land se nasionale parke besoek het. Die veldtog het aan Suid-Afrikaners die geleentheid gebied om ‘n gratis dagtoegang tot ‘n nasionale park van hul keuse te ontvang. SANParke sê die Mapungubwe Nasionale Park in Limpopo het […]
# Durban is set to host the first-ever Ethekwini Shisanyama Festival later this month. The festival is a vibrant celebration of South African culture, showcasing the city’s most iconic shisanyama establishments, whilst blending authentic culinary experiences with high-energy entertainment. The performance lineup is made up of KwaZulu-Natal’s star-studded artists, including the likes of Goldmax, Asvante, and […]
# Die Wes-Kaapse Beweeglikheidsdepartement sê hy is verbind tot die bevordering van inklusiewe, veilige en toeganklike vervoerinfrastruktuur wat sal verseker dat alle inwoners vrylik, veilig en met selfvertroue kan reis, ongeag hulle vermoë. LUR Isaac Sileku het nuwe voetganger-veiligheidstekens by die Liga van Vriende van die Blindes in Grassypark ingewy. Sileku sê verbeterde beweeglikheid vir […]
# Die Stad Kaapstad se Gemeenskapsdienste en Gesondheidsdirektoraat het 19 kunstenaars ondersteun wat hul werk tydens ‘n onlangse uitstalling by die SA Sendinggestig-museum in Langstraat ten toon gestel het. Die uitstalling is die eerste van drie wat voor die einde van die jaar sal plaasvind. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die […]
# Die spertyd vir aansoeke vir beurse van die Stad Kaapstad se departement van Opleidings en Ontwikkeling verstryk Vrydag. Die departement bied finansiële ondersteuning aan studente wat in Kaapstad woon en by geakkrediteerde akademiese instellings geregistreer is, insluitend TVET-kolleges in Suid-Afrika. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe Dienste, Theresa Uys, sê die beurse dek registrasie-, klasgeld- en […]
# The DA in the Western Cape says the operationalisation of CapeNature’s Vrolijkheid Nursery Project near Robertson marks a vital step forward in protecting biodiversity through community-based action. The province is home to two of the world’s major biodiversity hotspots, and faces mounting pressure from plant poaching, illegal harvesting, and habitat loss. The DA’s Dave […]
# SANParks says its National Parks Week was a huge success, as 105-thousand-and-51 people visited national parks between the 22nd to the 28th of September. The campaign allowed South Africans an opportunity to receive a day pass at a national park of their choice, free of charge. SANParks says Mapungubwe National Park in Limpopo saw a 52.3-percent increase in visitor numbers, […]
# Die DA in die Wes-Kaap het die onlangse goedkeuring van die Finansiële Herstelplan vir die Theewaterskloof-munisipaliteit verwelkom. Die plan bevat ‘n gestruktureerde weg na finansiële stabiliteit en beter dienslewering deur drie afsonderlike fases. Dié dringende ingrypings is bedoel om algehele ineenstorting te voorkom. Dit moet ook fokus op onderliggende bestuurs- en institusionele tekortkominge en […]
# The application window for City of Cape Town’s Training and Development Department bursaries closes on Friday. The department is offering financial support to students who live in Cape Town and are registered at accredited academic institutions, including TVET Colleges within the borders of South Africa. Mayoral committee member for Corporate Services, Theresa Uys, says […]