# The DA says both the Health Ombud and Wits University must urgently intervene to restore proper management and accountability at the Charlotte Maxeke Johannesburg Academic Hospital. The party has raised concerns about heart surgery outcomes at the hospital, pointing to high mortality and complication rates as well as alleged management and training failures in […]
# The Western Cape Education Department says schools in the Eden and Central Karoo districts will reopen today as planned after recent flooding disruptions. Only schools granted permission due to blocked roads and unsafe access will stay closed, and those schools will inform parents directly. Education MEC David Maynier says catch-up plans will be put […]
# The Gauteng Department of Community Safety has noted with serious concern the arrest of two traffic wardens accused of extortion and corruption in Benoni. It is alleged they left their duty posts, used a vehicle with false number plates, and demanded four-thousand-rand from a domestic worker to avoid arrest. The department’s Ofentse Morwane says […]
# AfriForum has warned the City of Tshwane that it will pursue contempt of court action if schools continue to have their electricity cut off over unpaid property rates. A court order issued last month bars the municipality from cutting power to schools. AfriForum’s Alana Bailey says another school was briefly cut off this week, […]
# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement sê skole in die Eden- en Sentraal-Karoo-distrikte sal vandag soos beplan heropen na onlangse ontwrigting met oorstromings. Slegs skole wat toestemming gekry het weens paaie wat toe is of onveilige toegang het sal gesluit bly, en by daardie skole sal die ouers direk in kennis gestel word. Die LUR vir Onderwys, […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag het die Nulane-korrupsiesaak weer by die Bloemfonteinse Landdroshof in die Vrystaat registreer. Die saak hou verband met die beweerde onreëlmatige toekenning van ‘n kontrak van byna 25-miljoen-rand vir die provinsiale Landboudepartement aan die Gupta-gekoppelde Nulane Investments. Die woordvoerder van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Henry Mamothame, sê die saak sal in September […]
# Die DA sê die Gesondheidsombud asook Wits Universiteit moet dringend ingryp om behoorlike bestuur en aanspreeklikheid by die Charlotte Maxeke Johannesburg Akademiese Hospitaal af te dwing. Die party het kommer uitgespreek oor die afloop van hartoperasies by die hospitaal, en wys op hoë sterfte- en komplikasiesyfers, asook beweerde bestuurs- en opleidingsmislukkings in die kardiotorakale […]
# Die Gautengse Departement van Gemeenskapsveiligheid is erg bekommerd oor die inhegtenisneming van twee verkeersbeamptes wat van afpersing en korrupsie in Benoni beskuldig word. Daar word beweer hulle het hul diensposte verlaat , ‘n voertuig met vals nommerplate gebruik en vier-duisend-rand van ‘n huiswerker geëis om inhegtenisneming te vermy. Ofentse Morwane van die departement sê […]
# AfriForum het die Stad Tshwane gewaarsku dat hulle ‘n saak van minagting van die hof aanhangig gaan maak indien skole se elektrisiteit steeds afgesny weens onbetaalde eiendomsbelasting. ‘n Hofbevel wat verlede maand uitgereik is, verbied die munisipaliteit om krag na skole af te sny. Alana Bailey van AfriForum sê nog ‘n skool is hierdie […]