# Mining Affected Communities United in Action het ‘n aanvullende verklaring by die Menseregtekommissie ingedien na Dag 3 van die Stilfontein-ondersoek. MACUA sê die dood van 93 mynwerkers het die staat se minagting vir aanspreeklikheid blootgelê. Die organisasie het afwesige ministers, die Departement van Minerale Hulpbronne se versuim om aanbevelings te implementeer, en die Mineraleraad […]
# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, UNISA en die Universiteit van KwaZulu-Natal, het die rol van finansiële insluiting in die vermindering van armoede, billike groei en maatskaplike stabiliteit beklemtoon. Die partye het vandag tydens ‘n G20 Town Hall-uitreik in Durban beklemtoon finansiële insluiting skep toegang vir ekonomiese ontwikkeling om grondvlak-ekonomieë te bevoordeel. Die […]
# Die leier van die EFF, Julius Malema sê die parlement se ad hoc-komitee wat die polisiekaping ondersoek, mag geen parlementslede van die ondersoek verwyder nie. Malema het reageer op oproepe dat die DA-LP Dianne Kohler Barnard verwyder word oor bewerings dat sy geklassifiseerde inligting verkeerd hanteer het. Hy beklemtoon dat die komitee parlementêre reëls […]
# EFF leader Julius Malema says Parliament’s ad hoc committee investigating police capture must not recuse any members of Parliament from the inquiry. Malema was responding to calls for DA MP Dianne Kohler Barnard to be removed over allegations she mishandled classified information. He stressed that the committee must follow parliamentary rules, despite KwaZulu-Natal police […]
# The International Relations and Cooperation Department, UNISA and the University of KwaZulu-Natal, has highlighted the role of financial inclusion in poverty reduction, equitable growth, and social stability. At a G20 Town Hall Outreach in Durban today the event emphasised that financial inclusion for economic development creates access to benefit grassroots economies. The meeting follows […]
# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube sê haar departement, saam met sy vennote, hersien die interne bestuur van die Basiese Onderwys-indiensnemingsinisiatief-program om te verseker dat die program voldoende hulpbronne het, dat behoorlike toesig gehou word en deur betroubare stelsels ondersteun word. Gwarube het die media in Pretoria toegespreek oor die oplossing vir die […]
# Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, sê die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie is diep verdeeld. Hy het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê ‘n faksie word gebruik om strafregspleging te saboteer, insluitend ondersoeke na dwelmkartelle. Hy versoek ‘n algehele sluiting en herstrukturering van die Misdaadintelligensie-afdeling en waarsku dit is moeilik om ondersoeke te bestuur wanneer […]
# KwaZulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi says the Investigating Directorate Against Corruption is deeply divided. Speaking before Parliament’s ad hoc committee, Mkhwanazi claims one faction is being used to sabotage criminal justice operations, including investigations into drug cartels. He has called for a full shutdown and restructuring of the Crime Intelligence Division, warning that investigations […]
# Die polisie- en gevangenisvakbond, Popcru versoek ‘n nasionale spitsberaad om aandag te gee aan die groeiende aantal polisiemoorde. President Thulani Ngwenya het tydens Popcru se Sentrale Uitvoerende Komitee-vergadering in Johannesburg, kommer uitgespreek oor voortdurende uitdagings in die strafregstelsel te midde van die Madlanga-kommissie van ondersoek. Hy sê nuwe strategieë word dringend benodig om beamptes […]