# The Congress of the People sê bevindinge deur die Ouditeur-Generaal het sy langdurige kommer oor die Noord-Kaapse kantoor van die premier se huurkontrak vir ‘n privaat kantoorblok bevestig. Die party sê die huurkontrak is nou beëindig na ongunstige ouditbevindinge en versoeke vir ondersoeke na die verkrygingsproses. Pakes Dikgetsi van COPE vra vir optrede teen […]
# AfriForum sê hy sal sy regsgeding teen die energiereguleerder, Nersa, oor Eskom se bykomende elektrisiteitstariefverhoging van 54-miljard-rand voortsit. Die dringende aansoek is van die hofrol verwyder en sal nou later in die Hooggeregshof in Pretoria aangehoor word. Dalena Beyers van AfriForum voer aan Nersa het versuim om redes vir die goedkeuring van die verhoging […]
# Die DA in Mpumalanga doen ‘n beroep op die provinsiale regering om die internasionale voedselmark dringend ten volle operasioneel te maak. Die party het gister buite die fasiliteit betoog omdat die projek van drie-miljard-rand grootliks onaktief bly, al het hulle verlede maand hul eerste kliënt verwelkom. Trudie Grovè-Morgan van die DA sê die projek […]
# Uitspraak in president Cyril Ramaphosa se dringende aansoek om die Parlement se Artikel 89-ampsklagproses in verband met die Phala Phala-skandaal te staak, word teen die einde van volgende week verwag. Die uitspraak van die Wes-Kaapse Hooggeregshof sal bepaal of die ampsklagproses kan voortgaan terwyl Ramaphosa se hersieningsaansoek nog voor die howe dien. Die voorsitter […]
# President Cyril Ramaphosa her Toyota Suid-Afrika se belegging van tien-miljard-rand in die negende generasie Hilux verwelkom en beskryf dit as ‘n sterk mosie van vertroue in die land se ekonomie. Ramaphosa het aanlyn gepraat tydens die amptelike bekendstelling by die Prospecton-aanleg in KwaZulu-Natal en gesê die belegging sal werksgeleenthede ondersteun, plaaslike vervaardiging versterk en […]
# Judgment is expected by the end of next week in president Cyril Ramaphosa’s urgent application to halt Parliament’s section 89 impeachment process linked to the Phala Phala scandal. The Western Cape High Court’s judgment will determine whether the impeachment process can proceed while Ramaphosa’s review application is still before the courts. Parliament’s Impeachment Committee […]
# President Cyril Ramaphosa has welcomed Toyota South Africa’s ten-billion-rand investment in the ninth-generation Hilux, describing it as a strong vote of confidence in the country’s economy. Speaking virtually at the official launch at the Prospecton plant in KwaZulu-Natal, Ramaphosa said the investment will support jobs, strengthen local manufacturing and boost exports. He also reaffirmed […]
# Die Nasionale Kernreguleerder ondersoek drie voorvalle van radioaktiewe besoedeling wat gedurende die afgelope twee weke tydens instandhoudingswerk in eenheid twee van die Koeberg-kernkragstasie in Kaapstad voorgekom het. Die reguleerder sê die besoedeling was beperk tot beheerde gebiede in die reaktorgebou en het geen gevaar vir die publiek of die omgewing ingehou nie. News24 berig […]
# RISE Mzansi in Johannesburg het Pikitup versoek om dringend ‘n hangende regsmening oor die toekoms van tydelike werkers vry te stel, en waarsku vertragings kan ‘n stadswye vullisverwyderingskrisis veroorsaak. Die party sê werknemers wat vas aangestel is oorweeg om by tydelike werkers aan te sluit in ‘n staking oor personeeltekorte en swak werksomstandighede. Onderhandelings […]