# Die Stad Johannesburg herinner informele handelaars daaraan datdie verifikasieprose’n s, na die hofuitspraak, tot 18 November voortduur. Die Stad waarsku teen die onderverhuring van stalletjies aan buitelandse burgers en noem dit ‘n ernstige oortreding van handelspermitte. ‘n Woordvoerder van die Stad, Virgil James sê oortreders loop die risiko om hul permitte te verloor. Amptenare […]
# The FF Plus condemns the Johannesburg metro’s selective infrastructure upgrades ahead of the G20 summit as an insult to taxpayers. The party’s Franco de Lange says while world leaders see a polished image, residents still face potholes, broken lights, and poor services. De Lange adds that if the city can fix roads overnight for […]
# The Western Cape MEC for Mobility Isaac Sileku condemns Wednesday’s shooting at Nyanga taxi rank, expressing deep concern over the ongoing violence affecting commuters and local communities. The incident underscores the urgent need for stronger policing, safety measures, and community engagement to curb criminal activity in public transport hubs. Sileku calls on authorities to […]
# President Cyril Ramaphosa says the US decision to skip the upcoming G20 summit at the Nasrec Expo Centre in Johannesburg is their loss. Speaking on the sidelines in Cape Town after the fifth medium-term budget policy statement, Ramaphosa said the absence of the world’s biggest economy, led by president Donald Trump, will not stop […]
# The City of Johannesburg reminds informal traders that the verification process, following a court ruling, runs until November 18. The city warns against the subletting of stalls to foreign nationals, calling it a serious violation of trading permits. City spokesperson Virgil James says offenders risk losing their permits. Officials urge traders to cooperate, comply […]
# Die Afrika en Globale Suide-waterdialoog in Kempton Park, Johannesburg, spreek Gauteng se groeiende uitdagings oor watersekerheid aan. Die adjunkminister van Water en Sanitasie, David Mahlobo, sê die agenda sluit volhoubare waterinfrastruktuur, lekbestuur en sanitasie-vernuwings in om siektes soos tifus te bekamp. Mahlobo sê die dialoog beklemtoon die belangrikheid van waterdoeltreffende sanitasiestelsels en finansieringsmodelle, bevorder […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê hy sal nie vertragingstaktiek toelaat in hul saak teen die voormalige uitvoerende hoof van die Johannesburgse Eiendomsmaatskappy, Helen Botes, nie. Die organisasie wil haar tot misdadige direkteur laat verklaar oor die noodlottige brand in die Usindiso-gebou in 2023 en beweerde onreëlmatige Covid-19-kontrakte. Botes het haar verdediging in die Hooggeregshof […]
# Die DA vra ‘n dringende ondersoek na beweerde korrupsie in Gautengse skoolsekerheids-tenders. Verklikkers beweer senior onderwysamptenare kies vooraf maatskappye vir omkoopgeld van tien tot 20-persent, en maatskappyname word geroteer om eienaarskapskakels te versteek. Die party waarsku dat leerderveiligheid en matriekeksamen-integriteit in gevaar is. Woordvoerder Bronwynn Engelbrecht eis dat vermeende betrokke amptenare geskors word en […]
# Ekurhuleni se voormalige direkteur vir Werknemer-verhoudinge, Xolani Nciza, het aan die Madlanga-kommissie gesê die ooreenkoms van verstandhouding tussen die stad, Medicare en CAT-BBP-beskermingsdienste word ernstig bevraagteken. Nciza sê munisipaliteite moet voldoen aan streng wetsraamwerke en sulke ooreenkomste vereis formele verslae, interne goedkeuring en raadsbesluite. Hy betoog die ooreenkoms het nie sulke magtigings ontvang nie, […]