# Die Wes-Kaapse Departement van Infrastruktuur sê die opgradering van die 4,7-kilometer gedeelte van Baden Powel-rylaan naby Stellenbosch na ‘n dubbelpad tussen die N2 en Annandalestraat by Lynedoch, is voltooi. Die projek het 264 korttermyn werkgeleenthede geskep. Die LUR, Tertuis Simmers, sê 117-miljoen-rand is aan aankope en dienste van spesifieke ondernemings bestee en 4,8-miljoen-rand aan […]
# The City of Tshwane council speaker, Mncedi Ndzwanana, has confirmed he has received the investigative report on deputy mayor and mayoral committee member of Finance, Eugene Modise. The report was compiled by the metro’s Group Audit and Risk Department. Modise is alleged to have failed to disclose and divest his interest in a company […]
# The South African National Roads Agency has confirmed that the N1 Huguenot Tunnel in the Western Cape has reopened. This follows critical repairs and extensive safety assessments, after a bus caught fire inside the tunnel last Friday night. Western Cape Mobility Department’s Antoinette Fennie says while the tunnel is now operational, further permanent repair […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag het die lewenslange tronkstraf vir ‘n pastoor van die Jesus Is the Answer Ministries in Mamelodi-Oos, Pretoria verwelkom. Die 41-jarige is skuldig bevind aan die verkragting van ‘n 12-jarige meisie en seksuele aanranding van ‘n 13-jarige meisie. Die woordvoerder van die NVG, Lumka Mahanjana, sê die voorsittende landdros, Lynn Pillay, het […]
# Die GOOD-party sê hy het aansoek gedoen om deel te wees van die Suid-Afrikaanse Eiendomseienaarsvereniging se regsgeding om gedeeltes van die Stad Kaapstad se nuwe tariefstelsel ongrondwetlik te verklaar. Die vereniging staan die metro se skoonmaaktarief, aangepaste waterprys en basiese sanitasietarief teen. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê volgens die burgemeester Geordin Hill-Lewis, […]
# ActionSA says it will formally write to both the Johannesburg Road Agency and the Department of Mineral Resources and Energy, to seek an amicable solution to address the sinkholes in some parts of Roodepoort, specifically in Witpoortjie Estate. The party’s Marcel Coutriers says while the JRA and the department engage in a tug-of-war over responsibility to fix […]
# The Western Cape Department of Infrastructure says the upgrade of a 4.7-kilometre stretch of Baden Powell Drive near Stellenbosch, to a dual carriageway between the N2 and Annandale Road at Lynedoch, has been completed. The project created 264 short-term work opportunities. MEC Tertuis Simmers says 117-million-rand was spent on procuring goods and services from […]
# Die Metropolisie in Tshwane het gister 25 onwettige immigrante in Nellmapius, Pretoria-Oos, Bronkhorstspruit en Ezithobeni in hegtenis geneem. Dit was deel van die verskerpte optrede teen onwettige immigrante en verwante misdade. Twaalf is in hegtenis geneem vir aanwesigheid in die land sonder die nodige dokumente en 13 vir die oortreding van die Immigrasiewet. Die […]
# Twee studente van die Noordwes-universiteit was naaswenners by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Industriële Ingenieurswese-studentekompetisie. Die span bekend as AndyX, bestaande uit finalejaar-industriële ingenieurstudente Andile Madlala en Xayaan Maasdorp, het ‘n driewiel vir gesondheidsorg met ‘n geslote kajuit ontwerp om toegang tot mediese sorg in landelike Suid-Afrika te verbeter. Die twee sê die prestasie het […]