# The DA in Limpopo says failure to regularly test water at schools could lead to another bilharzia outbreak like the one experienced last year. The party has called on Education MEC Mavhungu Lerule-Ramakhanya to prioritise water quality testing and partner with municipalities to ensure that learners have access to clean, safe water. The DA’s […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare doen ‘n beroep vir volle deursigtigheid en aanspreeklikheid, nadat bedrog in die Departement van Onderwys in Mpumalanga se behuisingstoelaagstelsel ontdek is. Dit volg ná die skorsing van twee amptenare wat gekoppel word aan onreëlmatige betalings tussen Julie en November verlede jaar. Pamela Letebele van die vakbond sê almal wat willens […]
# The Public Servants Association is calling for full transparency and accountability after fraud was uncovered in the Mpumalanga Education Department’s housing allowance system. This follows the suspension of two officials linked to irregular payments made between July and November last year. The association’s Pamela Letebele says everyone who knowingly benefited from the scheme must […]
# Die Departement van Indiensneming en Arbeid beplan om strenger beheermaatreëls in te stel na ‘n groot polisie-operasie wat bedrog in die Werkloosheidsversekeringsfonds oopgevlek het. Minister Nomakhosazana Meth verwelkom die inhegtenisname van verskeie verdagtes in Gauteng en die Vrystaat, insluitende ‘n departementele beampte in Bloemfontein, in verband met bedrieglike eise teen die fonds wat valsmaatskappye […]
# The Department of Employment and Labour plans to tighten controls following a major police operation uncovering fraud in the Unemployment Insurance Fund. Minister Nomakhosazana Meth welcomes the arrests of several suspects in Gauteng and the Free State, including a Bloemfontein departmental official, in connection with fraudulent UIF claims involving fake companies and stolen identities, […]
# Die Wes-Kaapse polisiekommissaris, Thembisile Patekile, sê 19 mense word ondervra oor die bendeverwante skietery in Mitchells Plain, waarin vyf mense dood en verskeie ander beseer is. Drie van die arrestasies was vir die besit van onwettige vuurwapens en ammunisie. Hy bevestig meer as 100 beamptes is intussen na die betrokke gebiede ontplooi. Hy versoek […]
# Western Cape police commissioner Thembisile Patekile says 19 people have been taken in for questioning following gang-related shootings in Mitchells Plain that left five dead and several others injured. Among the arrests, three were for illegal firearms and ammunition. He confirmed that over 100 officers have since been deployed to stabilise affected areas. He […]
# Die moordsaak van joernalis Sibusiso Aseri Ndlovu en sy lewensmaat, Zodwa Mdhluli is na die Hooggeregshof oorgeplaas. Dit is tydens die verskyning van die vyf beskuldigdes in die KwaMhlanga-landdroshof in Mpumalanga bevestig. Hulle bly almal in aanhouding. Die paartjie is sedert 18 Februarie vermis en hulle oorblyfsels is in Mei gevind nadat ‘n verdagte […]
# Die LUR vir Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikelingsbeplanning van die Wes-Kaap, Anton Bredell, moedig boere en inwoners aan om damme te inspekteer en enige tekens van oorstroming aan te meld terwyl swaar reën steeds die provinsie teister. Die oproep volg na die Suid-Afrikaanse Weerdiens ‘n vlak vier waarskuwing vir ontwrigtende reënval en ‘n vlak […]