# ‘n Meestersgraadstudent aan die Sol Plaatjie-universiteit in die Noord-Kaap, Tshepiso Sebeela, het die gesogte Abe Bailey-reisbeurs ontvang. Die beurs erken universiteitstudente vir buitengewone akademiese prestasie, leierskap en ‘n ernstige sin vir maatskaplike verantwoordelikheid. Die ontvanger onderneem elke jaar ‘n opvoedkundige toer deur Engeland en Skotland en kry die kans om hul begrip van leierskap, […]
# The 29th edition of Poetry Africa, presented by the Centre for Creative Arts at the University of KwaZulu-Natal, is currently happening at Seabrooke’s Theatre in Durban. The theme is Poetry Architecture of Social Justice. This year’s featured poet is Ari Sitas, who is the recipient of the Order of Mapungubwe in Silver, for his […]
# Die speaker van die Stad Tshwane, Mncedi Ndzwanana, het bevestig hy het die ondersoekverslag oor die onderburgemeester en burgemeesterskomiteelid van Finansies, Eugene Modise, ontvang. Dit is deur die metro se Groep-oudit- en Risiko-department saamgestel. Modise het na bewering versuim om sy belang in, en betrokkenheid by, ‘n maatskappy te verklaar wat wagdienste aan Tshwane […]
# Eastern Cape premier, Oscar Mabuyane, has condemned the violent protest at Fort Hare University’s Alice campus. Students have been protesting since Monday, demanding the holding of SRC elections within this month, and also calling for the vice chancellor, professor Sakhela Buhlungu, to resign. They accuse him of failing to deal with alleged mismanagement at […]
# ‘n Dwelmmuil en koerier is Woensdag by die Kaapstad Internasionale Lughawe in hegtenis geneem. ‘n Polisiewoordvoerder, Zinzi Hani, sê die Valke se Narkotika-buro en ander wetstoepassingsagentskappe het op intelligensie gereageer en ‘n 35-jarige man onderskep toe hy van Doha, Katar, aangekom het. Sy sê die man het 5,1-kilogram van vermoedelik kokaïen ter waarde van […]
# ActionSA sê hulle sal amptelik skrywes aan die Johannesburgse Padagentskap en die Departement van Minerale Hulpbronne en Energie rig om ‘n aanvaarbare oplossing te vind om die sinkgate in sommige dele van Roodepoort, spesifiek in Witpoortjie-landgoed op te vul. Marcel Coutriers van die party sê terwyl die JRA en die departement in ‘n toutrekkery […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap het bevestig die Hugenote-tonnel op die N1 in die Wes-Kaap is weer oop. Dit volg na noodsaaklike herstelwerk en ‘n omvattende veiligheidsevaluering nadat ‘n bus Vrydagaand in die tonnel aan die brand geraak het. Antoinette Fennie van die Wes-Kaapse Department van Beweeglikheid sê die tonnel is nou weer in bedryf, […]
# A Master’s student at Northern Cape’s Sol Plaatjie University, Tshepiso Sebeela, has been awarded the prestigious Abe Bailey Travel Bursary. The bursary recognises university students who demonstrate exceptional academic performance, leadership and a deep sense of social responsibility. Each year, recipients embark on a three-week educational tour of England and Scotland, an opportunity to […]
# A drug mule and a courier were arrested at the Cape Town International Airport on Wednesday. Police spokesperson, Zinzi Hani, says the Hawks Narcotics Enforcement Bureau team and other law enforcement agencies acted on intelligence and intercepted a man aged 35 as he arrived from Doha, Qatar. She says the man was carrying 5.1-kilograms of […]