# Die Viewing Room-kunsgalery in Brooklyn, Pretoria, bied hierdie maand Hardware/Softwear aan. Dis ʼn vernuwende uitstalling met hedendaagse juweliersware wat deur hipermoderne 3D-druktegnieke geskep is. Dit vertoon werk van ʼn deeltydse dosent aan die Tshwane Universiteit vir Tegnologie, Hesti Wade. TUT sê die versameling ondersoek temas van materialiteit en liggaamlikheid, en die kruising van digitale […]
# Die polisie het ‘n vyfde verdagte in hegtenis geneem in verband met die diefstal van ‘n transformator ter waarde van sewe-miljoen-rand uit die Laudium-substasie in Tshwane. ‘n Polisiewoordvoerder, Dimakatso Nevhuhulwi, sê onder die vyf wat aangekeer is, is drie munisipale werkers. Nevhuhulwi sê hulle is vasberade om sindikate te vernietig wat noodsaaklike infrastruktuur teiken […]
# University of Fort Hare Faculty of Agriculture and Science alumnus, Wandile Nikelo, is changing lives in the Eastern Cape through his Sakhikamva Agricultural Training and Development Institute. He is tackling youth unemployment and food insecurity by equipping young people with practical agricultural and entrepreneurial skills. The institute was registered in 2021 and has since […]
# Soil of Africa sê hulle is bekommerd dat gesondheidsfasiliteite soos die Lusaka-kliniek van 61-miljoen-rand in Mamelodi-Oos nog nie voltooi is nie, selfs met die skerp styging in die vraag na gesondheidsorg. Die Stad Tshwane het reeds 38-miljoen-rand aan die projek bestee, wat in Julie 2020 begin is en teen die einde van Julie verlede […]
# ActionSA in Gauteng will today lead an oversight visit to various healthcare facilities in Ekurhuleni. The party’s Tumelo Tshabalala says this follows growing concerns from healthcare staff and residents about the deteriorating state of public clinics in the metro. He says the situation has been worsened by the influx of undocumented foreign nationals seeking […]
# Eskom sê Eenheid 4 van die Medupi-kragstasie in Limpopo is agt maande voor skedule weer aan die kragnetwerk gekoppel. Die eenheid was sedert 8 Augustus 2021 buite werking ná aansienlike skade aangerig is deur ‘n ontploffing. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die eenheid dra 800 megawatt by tot die kragnetwerk, as deel van sy […]
# The Gauteng Health Department says Charlotte Maxeke Johannesburg Academic Hospital and Chris Hani Baragwanath Academic Hospital are currently experiencing technical difficulties with their telephone systems. This is suspected to be linked to damaged optical fibre cables. The department’s spokesperson, Motalatale Modiba, says cases have been logged with Telkom, and technicians are actively working to […]
# Die GOOD-party in die Wes-Kaap vra die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, om die Raad vir die Bou-Omgewing se finale verslag oor die instorting van ‘n gebou in George onmiddellik vry te stel. Vier-en-dertig mense is dood toe ‘n vyfverdieping-woonstelgebou in aanbou in Mei verlede jaar ingetuimel het. Chantelle Kyd van […]
# Police have arrested a fifth suspect in connection with the theft of a transformer worth seven-million-rand from the Laudium substation in Tshwane. Police spokesperson Dimakatso Nevhuhulwi says among the five apprehended are three municipal workers. Nevhuhulwi says they will continue to work diligently to dismantle syndicates that target essential infrastructure and related crimes: