# The Gauteng Department of Health says the telephone lines at Charlotte Maxeke Johannesburg Academic Hospital and Chris Hani Baragwanath Academic Hospital have been successfully restored. This follows recent issues caused by damaged optical fibre cables. The department’s spokesperson, Motalatale Modiba says the technical team have managed to restore the lines at both health facilities:
# Die Vrystaatse regering sê die Mangaung Jeug-ekspo was ‘n reusesukses en het honderde jongmense gelok. Die jongmense het baat gevind by interaktiewe uitstallings, vaardigheidsontwikkelingswerkswinkels, motiveringspraatjies en waardevolle inligting oor onderwys, entrepreneurskap, digitale innovasie en werksgeleenthede. Die adjunkminister van Arbeid en Indiensneming, Judith Nemadzinga-Tshabalala, sê die ekspo is gehou onder die tema, Dare to Re-write […]
# Saftu is calling on president Cyril Ramaphosa to address the nation over allegations made by KwaZulu-Natal’s provincial police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi. Mkhwanazi accused Police minister, Senzo Mchunu, of directly interfering with investigations into political assassinations and organised crime by disbanding the elite Political Killings Task Team. Saftu’s spokesperson, Newton Maseko says the president cannot […]
# The Cape of Good Hope SPCA says it is intensifying ongoing efforts to save vulnerable animals from severe weather conditions. The organisation has found many pets were chained, soaked and freezing following the wet winter weather, including storms and floods. SPCA spokesperson Belinda Abraham, says the organisation’s first responders, working with city emergency teams, […]
# Die GOOD-party sê die Wes-Kaapse regering het die afgelope dekade meer as nege-miljoen-rand aan die Tafelberg-eiendom in Seepunt bestee. Daarvan was 7,5-miljoen-rand vir hofaansoeke teen burgerlike organisasies wat eis dat die terrein vir bekostigbare behuising gebruik word. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê nog 1,6-miljoen-rand is aan raadplegingsfooie bestee:
# Die Oos-Kaapse LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling, Bukiwe Fanta, het saam met die Mxolisi Hoboyi-stigting sy winterverligtings-hulpveldtog van stapel gestuur. Dit is gemik op die ondersteuning van bejaardes in landelike gebiede. Meer as 400 senior burgers in Mbutho Village, Tsolo, het komberse ontvang sodat hulle in die strawwe wintermaande warm kan bly. Fanta het tydens […]
# Die Stad Kaapstad raai alle herwinnings-terugkoopsentrums aan om voor 31 Julie vir akkreditasie te registreer om boetes te vermy. Dit is ondernemings wat herwinbare materiaal van afvalversamelaars en herwinningsdiensverskaffers koop. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Afvalbestuur, Grant Twigg, sê herwinningsentrums speel ‘n belangrike rol in Kaapstad se sirkulêre ekonomie:
# Die Stad Tshwane sê hy gaan voort met optrede teen onwettige grondgebruik. Altesaam 713 eiendomseienaars sal na verwagting hoë boetes opgelê word vir die oortreding van soneringswette. Eiendomme wat vir ongeoorloofde doeleindes gebruik word, sal herkategoriseer word, wat die maandelikse tariewe aansienlik sal verhoog. Tariewe op ‘n wooneiendom van een-miljoen-rand kan styg van eenduisend-en-16- […]
# The Free State government says the Mangaung Youth Expo was a huge success, attracting hundreds of young people. The young people benefited from interactive exhibitions, skills development workshops, motivational talks, and valuable information on education, entrepreneurship, digital innovation, and employment opportunities. Labour and Employment deputy minister, Judith Nemadzinga-Tshabalala, says the expo was held under […]