# The civil society movement NotInMyName has called on government to immediately suspend the national dialogue, citing it’s a waste of money while crime and corruption are out of control. The movement’s Siyabulela Jentile says the recent murder of Ekurhuleni auditor Mpho Mafole, allegedly linked to a two-billion-rand scandal, and explosive claims of political interference […]
# Die DA sê Gauteng het te kampe met ‘n groeiende krisis in bendegeweld en onwettige vuurwapens, veral in bruin gemeenskappe. Die party sê meer as 15 bendeverwante aanvalle is sedert September verlede jaar in gebiede soos Westbury, Eldoradopark, Orange Farm en Johannesburg-Suid aangeteken. Die DA-lid, Michael Sun, beskuldig premier Panyaza Lesufi van ondoeltreffende optrede […]
# Die Activist and Citizens Forum moedig president Cyril Ramaphosa aan om dringend op te tree om te voorkom dat Suid-Afrika in ‘n erger krisis verval. Dit volg na ernstige aantygings deur KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, wat die minister van Polisie, Senzo Mchunu, en die adjunk nasionale kommissaris, Shadrack Sibiya, beskuldig van politieke inmenging […]
# ActionSA het sy steun aan die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi herbevestig, ná sy uitlatings oor politieke inmenging by polisie-ondersoeke. Die party sê Mkhwanazi het ‘n goeie agtergrond en behoort nie geviktimiseer te word omdat hy teen senior politieke persone uitpraat nie. Michael Beaumont van ActionSA waarsku eerlike polisieleiers word geteiken om hulle stil te […]
# Die DA-woordvoerder in KwaZulu-Natal, Sakhile Mngadi, het premier Thami Ntuli gevra om op te tree na die kommerwekkende aanstelling van Yali Joli as hoof- finansiële beampte. Joli het uit ‘n soortgelyke pos by die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake bedank terwyl ‘n ondersoek teen hom aan die gang was. Mngadi sê die […]
# The DA says Gauteng is facing a growing crisis of gang violence and illegal firearms, particularly in coloured communities. The party says more than 15 gang-related attacks have been recorded since September last year in areas like Westbury, Eldorado Park, Orange Farm and Johannesburg South. The DA’s Michael Sun accuses premier Panyaza Lesufi of […]
# Die Hooggeregshof in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal het Sibusiso Ncengwa tot 25-jaar tronkstraf gevonnis vir die moord op die voormalige sekretaris-generaal van die ANC-jeugliga, Sindiso Magaqa, in 2017. Die 37-jarige het skuld erken vir die moord en die poging tot moord op drie ander, en beweer die wyle burgemeester van uMzimkhulu, Mluleki Ndobe, was die […]
# The Activist and Citizens Forum has urged president Cyril Ramaphosa to act urgently to prevent South Africa from descending into a deeper crisis. This follows serious allegations by KwaZulu-Natal police commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi, accusing Police minister Senzo Mchunu and deputy National Commissioner of Crime Detection, Shadrack Sibiya of political interference in police operations. The […]
# Die Forum vir Suid-Afrika vra president Cyril Ramaphosa om dit te oorweeg om die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, met die provinsiale polisiekommissaris in KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, te vervang. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê Mkhwanazi het talle burgers se onbeantwoorde vrae oor korrupsie en misdaad beantwoord nadat hy die minister van Polisie, Senzo […]