# Die EFF sê hulle is nie verbaas deur die bevestiging van Brittanje dat die visumaansoek van leier Julius Malema om politieke redes geweier is nie. Dit volg op ‘n voorval verlede maand, toe Malema verbied is om na Engeland te reis vir ‘n konferensie by die Universiteit van Cambridge. Die Britse departement van Binnelandse […]
# ‘n Navorser van die Universiteit van Kaapstad sê onderhandelinge oor die G20-konsep-raamwerk vir kritieke minerale is ‘n sleuteltoets vir wêreldwye verbintenis tot klimaatgeregtigheid. Doktor Neil Overy is van mening dat Afrika, wat ryk is aan noodsaaklike minerale, nie slegs onverwerkte minerale moet uitvoer nie. Hy sê infrastruktuur, tegnologie-oordrag en vaardigheidsontwikkeling behoort sentraal te staan […]
# The EFF says it is not surprised by the confirmation from the UK that the visa application of leader Julius Malema has been denied due to political reasons. This follows a separate incident last month, when Malema was barred from travelling to the UK for a conference at Cambridge University. The UK’s Home Office […]
# Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, het kommer uitgespreek oor die toenemende konflik tussen Israel en Iran. Die krisis het Vrydag ontstaan toe Israel kern- en militêre persele reg oor Iran aangeval het en Teheran wraakaanvalle op Israelse stede uitgevoer het. Meer as 500 mense is in albei lande dood. Guterres se woordvoerder, […]
# A University of Cape Town researcher says negotiations around the G20 draft critical minerals framework present a key test of global commitment to climate justice. Doctor Neil Overy believes Africa, rich in essential minerals, must not remain a raw exporter. Instead, he says infrastructure, technology transfer, and skills development should be central to the […]
# The United Nations secretary general, António Guterres, has expressed deep concern over the escalating conflict between Israel and Iran. The crisis erupted last Friday when Israel began targeting nuclear and military sites across Iran, prompting Tehran to launch retaliatory strikes on Israeli cities. Over 500 people have been killed across both countries. Guterres’ spokesperson, […]
# Die Instituut vir Sekerheidstudies sê Afrika moet waaksaam en proaktief wees in sy verhouding met die Europese Unie en China in die lig van Amerika se omkeer van klimaatsverbintenisse. Die vasteland het 80-persent van die wêreldwye energietekort, maar het in 2022 net twee-persent van die beleggings in hernubare energie ontvang. Die instituut se navorsingsgenoot, […]
# ‘n Trots Suid-Afrikaanse dokumentêr, M.A.D Stories, het die prys vir beste dokumentêr gewen op die Cannes Indie-kortprentfees. M.A.D. staan vir Music, Art, and Dreams. Die regisseur is Mark Anthony en dis vervaardig deur Denis Leach met musiek deur Christopher Beukman. Die prent handel oor twee skeppende Kapenaars se toer deur Suid-Afrika se ondergrondse musiektoneel. Die dokumentêr word geloof […]
# The Institute for Security Studies says Africa must be assertive and proactive in its relationships with the European Union and China, in the wake of America’s climate commitment reversals. The continent accounts for 80-percent of the global energy deficit, but received only two-percent of renewable energy investment in 2022. ISS research associate, Dhesigen Naidoo, […]