# Die bekroonde Hollywood-akteur, Robert De Niro, sal volgende maand die ere- Palme d’Or-toekenning ontvang op die 78ste Cannes-rolprentfees. Ander akteurs wat hiermee vereer is, sluit in Meryl Streep en Jodie Foster. De Niro het ʼn lang geskiedenis met die fees. Hy was 14 jaar gelede voorsitter van die beoordelaarsjurie, en het op die rooitapyt […]
# Trees in the Amazon are absorbing mercury pollution from small-scale gold mining, offering a new way to monitor illegal operations. Researchers say the toxic metal, released when miners burn mercury-gold mixtures, leaves a chemical fingerprint in tree rings. According to New Scientist, this method could reveal changes in mining activity over time. These operations […]
# Wetenskaplikes van Suid-Afrika en Brittanje het ‘n sintese-raamwerk ontwikkel om veranderinge in insek-bioverskeidenheid vinnig te evalueer. Die model integreer tydreekse, ruimtelike vergelykings, proefnemings en kundige menings wat leiding verskaf aan bewaringsbeleid. Die studie wat in Science gepubliseer is, belig die globale afname in die insekbevolking en die behoefte aan onmiddellike optrede. Insekte is ‘n […]
# Award-winning Hollywood actor, Robert De Niro, will receive the Honorary Palme d’Or at the 78th edition of the Cannes Film Festival in May. He follows the footsteps of fellow Palme d’Or honorees Meryl Streep and Jodie Foster, among others. De Niro has had a long relationship with the Cannes Film Festival, presiding over the […]
# Scientists from South Africa and the United Kingdom have developed a synthesis framework to rapidly assess changes in insect biodiversity. The model integrates time series, spatial comparisons, experiments, and expert opinion to guide urgent conservation policies. Published in the Science, the study highlights the global insect decline and the need for immediate action. Insects […]
# China sê hy sal verdere vergeldingstappe doen as die Amerikaanse president Donald Trump sy dreigement uitvoer om ‘n bykomende 50-persent tarief op Chinese goedere te plaas. Die nuwe tarief kan beteken dat sommige Amerikaanse maatskappye wat goedere van China invoer 104-persent invoerbelasting moet betaal. Die Chinese ministerie van Handel sê Trump se dreigement lê […]
# China says it will further retaliate if US president Donald Trump makes good on his threat to levy an additional 50-percent tariff on Chinese goods. The new tariffs could leave some American companies bringing in certain goods from China facing a 104-percent tax. China’s Commerce Ministry says Trump’s threat once again exposes the US’s […]
# Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê hy werk saam met Amerika se spesiale gesant, Steve Witkoff, aan ʼn ooreenkoms om nog gyselaars vry te laat wat in Gaza deur Hamas gevange gehou word. Netanyahu het gister met president Donald Trump by die Withuis vergader. Van die 251 gyselaars wat Hamas tydens die 7 […]
# Die speaker van Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, is gekies as voorsitter van die Interparlementêre Unie van die Afrika-groep Parlemente. Haar verantwoordelikhede sluit in om parlemente van lidlande saam te roep. Didiza sê Suid-Afrika se voorsitterskap van die Afrika-koukus sal verseker parlemente dra by om Afrika die vasteland met die beste prestasie te maak vir […]