# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, en die Britse minister van Handel en Nywerheid, Chris Bryant, het in Londen ‘n ooreenkoms van verstandhouding onderteken om Suid-Afrika se infrastruktuurlewering te versterk. Die vennootskap bied tegniese kundigheid ter waarde van tien-miljoen-rand vir Projek Capstone, Projek Speed, en Infrastruktuur Suid-Afrika se Neem ‘n Munisipaliteit […]
# President Andry Rajoelina increased tensions in Madagascar by dissolving the National Assembly to block a vote to force him out of office as thousands gathered for new protests calling for his resignation. Civil servants and trade unionists joined the large crowd in the capital. Rajoelina made it clear in an address from hiding that […]
# Limpopo Premier Phophi Ramathuba has called on families to identify loved ones as postmortems begin tomorrow following Sunday’s Makhado bus crash. Ramathuba confirmed the death toll has risen to 43, with 45 others injured. The bus, traveling from the Eastern Cape to Zimbabwe and Malawi, lost control on the mountainous Jambuzi Valley stretch of […]
# Amerikaanse president Donald Trump sal die seremoniële ondertekening van ‘n vredesooreenkoms tussen Thailand en Kambodja by ‘n komende beraad bywoon. Spanning tussen Thailand en Kambodja het in Julie in die dodelikste militêre botsings in dekades ontaard, met meer as 40 mense wat gesterf het en bykans 300-duisend het uit hul huise gevlug. Die twee […]
# Public Works and Infrastructure minister Dean Macpherson and UK minister of State at the Department for Business and Trade, Chris Bryant, signed a Memorandum of Understanding in London to strengthen South Africa’s infrastructure delivery. The partnership provides ten- million-rand in technical expertise for Project Capstone, Project Speed, and Infrastructure South Africa’s Adopt-a-Municipality programme. Macpherson says the […]
# US President Donald Trump will attend the ceremonial signing of a peace agreement between Thailand and Cambodia at an upcoming summit. Tensions between Thailand and Cambodia erupted in July into the deadliest military clashes in decades, killing more than 40 people and forcing around 300-thousand to flee their homes. The two sides agreed to […]
# Vervoer en dienste in Griekeland word die tweede keer hierdie maand ontwrig nadat vakbonde ‘n 24-uur-staking uitgeroep het teen die regering se plan vir ‘n opsionele werksdag van 13-uur. Die regering sê die lang werksdag, wat waarskynlik môre as wet aanvaar gaan word, is nie verpligtend nie, maar opposisiepartye en vakbonde voer aan dat […]
# Google het aangekondig hy gaan oor die volgende vyf jaar meer as 260-miljard-rand in Indië belê en ‘n reuse-datasentrum en kunsmatige intelligensie-basis in die land bou. Dit sal die grootste KI-kern buite die VSA wees. Die vraag na KI-hulpmiddels en -oplossings het skerp toegeneem onder ondernemings en individue in Indië, wat na verwagting teen […]
# Die Algemene Nywerheidswerkersvakbond van Suid-Afrika, Giwusa, sê die Europese Unie se stap om buitensporige tariewe op staal- en ysterinvoere te hef, sal ‘n verpletterende slag vir Suid-Afrika se staalvervaardigingsbedryf wees. Die Europese Kommissie het 50-persent tariewe op alle staalinvoere voorgestel in ‘n poging om sy plaaslike staalsektor te beskerm. Die EU is Suid-Afrika se […]