# Die EFF kritiseer Amerika wat 49 Afrikaners as vlugtelinge hervestig het en beweer dis om Suid-Afrika se morele status aan te tas. Hy sê dit stel wit Suid-Afrikaners voor as slagoffers van rassediskriminasie en bring die land se hervormingsplanne en vordering na apartheid in gedrang. Die regering het vroeër gesê berigte dat Afrikaners vervolg […]
#The EFF has criticised the United States for resettling 49 Afrikaners as refugees, alleging that the move aims to undermine South Africa’s moral standing. The EFF contends that this action portrays white South Africans as victims of racial persecution, thereby discrediting the country’s land reform initiatives and post-apartheid progress. Government has dismissed claims of Afrikaner […]
# Motorsport: Die beroemde Formule Een-uitsaaier en gewese renjaer, Martin Brundle, het die Orde van die Britse Ryk ontvang. Die 65-jarige Brundle wat vereer is vir sy diens aan motorwedrenne en sportuitsendings, het die toekenning by Windsor-kasteel van prins William ontvang. Die Britse veteraan van 158 Grand Prix-wedrenne was deel van Sky Sports se F1-uitsendings […]
# Motorsport: Renowned Formula One commentator and former driver, Martin Brundle, has become the latest OBE recipient. The 65-year-old was honoured for his services to motor racing and sports broadcasting, with Prince William presenting him with the award at Windsor Castle. The British veteran of 158 Grand Prix races has been part of Sky Sports […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê hy gaan die sanksies ophef wat meer as ʼn dekade gelede teen Sirië ingestel is. Die doel was om ekonomiese druk uit te oefen op die diktatorskap van oudpresident Basjar al-Assad, wat in Desember verlede jaar uit die kussings gelig is. Trump is op ʼn vierdaagse besoek aan […]
# Apple Music het The Sounds Of Africa bekendgestel, wat die musikale invloed van vyf Afrika-stede beklemtoon, naamlik Johannesburg, Akkra, Dar-es-Salaam, Lagos en Nairobi. Die veldtog bevat saamgestelde lyste met snitte en DJ-samevoegings deur plaaslike kunstenaars. Johannesburg se lys sluit stemme in is soos Kwesta, Nandi Madida en Samthing Soweto, wat die metro se nalatenskap […]
# Twee Suid-Afrikaanse restaurante het die gesogte lys van die Wêreld se 101 Beste Braairestaurante vir 2025 gehaal. VUUR op Stellenbosh – nommer 87 op die lys – is ook as Afrika se Beste Braairestaurant aangewys, terwyl The Blockman van Johannesburg 97ste geplaas is. Die Argentynse restaurant Don Julio Parrilla, in die hartjie van Buenos […]
# US president Donald Trump says he plans to lift the long-standing sanctions on Syria. American sanctions on Syria had been in place for over a decade, meant to apply pressure and economic pain against the dictatorship of former president Bashar al-Assad, who was ousted in December last year. Speaking at the US-Saudi investment conference […]
# Die Internasionale Atoomenergie-agentskap sê terwyl kernkrag in Afrika uitbrei, ondersteun hy lande wat die nodige infrastruktuur ontwikkel vir veilige kernenergie. Suid-Afrika, wat die vasteland se enigste kernkragaanleg, Koeberg, bedryf, wil twee-duisend-500 megawatt nuwe vermoë byvoeg. Egipte bou sy eerste aanleg wat uit vier groot reaktors sal bestaan. Die agentskap sê lande soek skoon en betroubare […]