# Ukraine’s allies will meet in London today, as the United States pushes for a ceasefire more than three years into the Russian invasion. There has been a flurry of diplomatic manoeuvering since Donald Trump returned to the White House in January, as European leaders scramble to work out how they can support Ukraine should […]
# President Cyril Ramaphosa het bevestig hy het gister telefonies met die Russiese president, Vladimir Putin, gepraat en die sterk bande tussen die twee lande herbevestig. Die leiers het hulle daartoe verbind om pogings vir ‘n vreedsame oplossing vir die Rusland-Oekraïense konflik te ondersteun. Ramaphosa sal Donderdag met Oekraïne se president, Volodymyr Zelensky, by die […]
# Business Leadership South Africa se uitvoerende hoof, Busi Mavuso, het ’n herevaluering van die Suid-Afrikaanse Motorbedryf-meesterplan van 2018 versoek na aanleiding van dreigende Amerikaanse tariewe op Suid-Afrikaanse voertuiguitvoere. Sy versoek in haar jongste nuusbrief onmiddellike onderhandelings met Amerikaanse leiers, aangesien die sektor 6,5-persent van sy voertuie na die VSA uitvoer. Mavuso beklemtoon die instelling […]
# President Cyril Ramaphosa has confirmed that he spoke with Russian president Vladimir Putin yesterday, reaffirming strong ties between the two nations. The leaders committed to supporting efforts for a peaceful resolution to the Russia-Ukraine conflict. Meanwhile, Ramaphosa is set to meet with Ukrainian president Volodymyr Zelensky on Thursday at the Union Buildings in Pretoria. […]
# Business Leadership South Africa CEO Busi Mavuso has called for a reassessment of the 2018 South African Automotive Industry Masterplan following looming US tariffs on South African vehicle exports. In her latest newsletter, Mavuso urges immediate engagement with US leaders as the sector exports 6.5-percent of vehicles to the US. She stresses the implementation […]
# ‘n Afvaardiging van Hamas het na Kaïro vertrek om nuwe voorstelle te bespreek wat gemik is op ’n wapenstilstand in Gaza, terwyl 26 mense vandag dood is in Israelse lugaanvalle. Die hernude poging volg nadat Hamas Israel se nuutste voorstel van verlede week verwerp het oor die vrylating van gyselaars wat steeds in Gaza […]
# Meer as ‘n honderd Amerikaanse universiteite en kolleges, insluitend Ivy League-instellings soos Princeton en Brown, het vandag ’n gesamentlike brief uitgereik waarin hulle president Donald Trump se politieke inmenging in die onderwysstelsel veroordeel. Dit volg nadat Harvard die Trump-administrasie gedagvaar het nadat Trump gedreig het om befondsing te sny en eksterne politieke toesig in […]
# A Hamas delegation departed for Cairo to discuss new ideas aimed at securing a ceasefire in Gaza, as Israeli air strikes killed 26 people across the territory today. The renewed effort follows Hamas’s rejection last week of Israel’s latest proposal to secure the release of hostages still held in Gaza. Talks have so far […]
# Die Vatikaan het aangekondig dat pous Franciskus Saterdag begrawe sal word, terwyl wêreldleiers soos die Amerikaanse en die Oekraïnse president, Donald Trump en Volodimir Zelensky, dit gaan bywoon om die Katolieke leier te vereer. Die diens, wat na verwagting groot skares sal lok, sal plaasvind op die plein voor die Sint Petrus-basilika in die […]