# US vice president JD Vance says he will decide sometime next year on whether to run for president in 2028. In a recent YouGov/Economist survey conducted before the midterm elections, 40-percent of respondents said they would most likely vote for Vance to get the Republican nomination. Other notable possible candidates include Secretary of State […]
# Die Russiese leër sê hy het die afgelope 24 uur meer as twee-duisend Oekraïnse hommeltuie en vier Flamingo-langafstandmissiele onderskep en vernietig. Dit volg na verlede week se nuwe rondte vredesonderhandelinge in Abu Dhabi om die oorlog te probeer beëindig. Oekraïne sê sy vergeldingsaanvalle is geregverdig ná Rusland se missiel- en hommeltuigaanvalle op sy stede […]
# The Russian military says it intercepted and destroyed over two-thousand Ukrainian drones and four Flamingo long-distance missiles over the past 24 hours. This comes after a fresh round of talks in Abu Dhabi last week to try to end the war. Ukraine says its retaliatory strikes are justified retribution for Russia’s own missile and […]
# President Cyril Ramaphosa sê dis jammer sy Amerikaanse ampsgenoot, Donald Trump, se geloof in ‘n wit volksmoord, wat wyd in twyfel getrek word, onderstreep Washington se benadering tot Suid-Afrika. Hy het gepraat op die Semafor-kunsmatige intelligensie-geleentheid in Silicon Valley, Kalifornië. Die Trump-administrasie kritiseer Suid-Afrika se binnelandse beleid, insluitend swart ekonomiese bemagtiging, grondhervorming en -onteiening, […]
# President Cyril Ramaphosa says it’s a pity that his US counterpart Donald Trump’s belief in a white genocide, a widely discredited allegation, underpinned Washington’s approach to South Africa. He spoke at the Semafor A-I event in Silicon Valley, California. The Trump administration has criticised South Africa’s domestic policies, including black economic empowerment laws, land […]
# Robert Pattinson is aangekondig as die volgende James Bond – die sewende akteur om die ikoniese Britse spioen te vertolk. Die 40-jarige is bekend vir rolle in prente soos Twilight, The Odyssey en Batman. Hy neem 007 se mantel oor by Daniel Craig, wat sy vyfde rolprent as die vrouejagter-superspioen in 2021 voltooi het […]
# Suid-Afrika is herkies op die raad van die Internasionale Telekommunikasie-unie vir 2027 tot 2030. Die raad oorweeg breër telekommunikasie-beleidskwessies. Die Presidensie sê Suid-Afrika se herkiesing vind plaas te midde van vinnige tegnologiese hervorming, gekenmerk deur vordering met kunsmatige intelligensie, opkomende digitiale tegnologie, volgendegeslag-telekommunikasie-infrastruktuur en ontwikkelende data-bestuursraamwerke. Hy sê die land sal in die volgende […]
# Israel se opposisieleiers vra ʼn strafregtelike ondersoek na bewerings dat eerste minister Benjamin Netanyahu se kantoor probeer het om die algemene verkiesing op 27 Oktober te beïnvloed. ’n Ondersoekende verslag deur Israel se Kanaal 12 beweer Netanyahu se stafhoof het die polisie op die vooraand van die verkiesing gekontak in verband met lede van […]
# Robert Pattinson has been announced as the next James Bond, becoming the seventh actor to play the iconic British spy. The 40-year-old is known for his roles in films such as Twilight, The Odyssey and Batman. He picks up the 007 mantle after Daniel Craig’s five-movie run as the womanising super spy ended in […]