# Uganda het ingestem om migrante te ontvang wat nie kwalifiseer om in Amerika te bly nie. Washington se nuutste poging om deportasie te bespoedig behels dat die Trump-administrasie onderhandel om mense na derde-wêreldlande te stuur, insluitende El Salvador en Eswatini. Volgens die Verenigde Nasies het Uganda reeds die grootste vlugtelingbevolking, met bykans 1,7-miljoen mense. […]
# US celebrity judge and social media star Frank Caprio has died at 88 after being diagnosed with pancreatic cancer. Over a 40-year career in Rhode Island, he famously used compassion and humour to make judgements that took into consideration the personal circumstances of the people in the dock. Videos of Caprio presiding over cases […]
# Two major US airlines are being sued by passengers who say they paid extra for window seats, only to be given seats next to a blank wall. Delta Airlines and United Airlines now each face proposed class action lawsuits representing more than a million passengers each. Passengers say they do not flag these non-window […]
# Palestyne vlug uit dele van Gaza-stad nadat die Israelse Weermag met die eerste deel van ‘n grondaanval begin het. Amptenare sê Israelse soldate het hulle aan die buitewyke van die stad gevestig ná dae van intense bomaanvalle en artillerie-vuur. Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, het weer ‘n onmiddellike wapenstilstand gevra om die […]
# Iran het ‘n veroordeelde moordenaar in die openbaar en op die toneel van sy misdaad gehang. Die meeste teregstellings in Iran word in tronke uitgevoer. Openbare teregstellings word gewoonlik teruggehou vir oortredings wat besondere openbare verontwaardiging veroorsaak het. Die veroordeelde man is skuldig bevind aan die moord op ‘n paartjie en ‘n jong vrou […]
# Die Oekraïense president, Volodimir Zelensky, sê hy kan sy Russiese ampsgenoot, Vladimir Putin, ontmoet, maar eers nadat sy land veiligheidswaarborge ontvang het. Hy het Switserland, Oostenryk of Turkye as moontlike ontmoetingsplekke genoem. Zelensky wil binne sewe tot tien dae ‘n begrip hê van moontlike veiligheidswaarborge, en beoog dan ‘n driesydige vergadering saam met die […]
# Palestinians are fleeing parts of Gaza City after the Israeli military began the first stages of a ground offensive. Officials say Israeli soldiers have established a foothold on the outskirts of the city after days of intense bombing and artillery fire. United Nations Secretary General António Guterres renewed calls for an immediate ceasefire to […]
# Uganda has agreed to receive migrants who do not qualify to remain in the United States, in Washington’s latest attempt to speed up deportations. US President Donald Trump’s administration has negotiated arrangements to send people to third countries, among them El Salvador and Eswatini. At roughly 1.7-million Uganda already hosts the largest refugee population […]
# Die ekonoom, Frederick Mitchell, sê die rand se vroeë waardevermindering na die instelling van die Amerikaanse tariewe was te wagte en is grootliks in die prys ingereken. Die eenheid het aanvanklik verswak maar sedertdien verstewig, aangehelp omdat die instelling tot 7 Augustus uitgestel is. Landbou-uitvoere ondervind verminderde aanvraag in Amerika, maar word gedeeltelik teengewerk […]