# The Department of Trade, Industry and Competition will lead a week long Outward Selling Mission to Nigeria and Ghana starting from Monday. The mission is aimed at boosting South Africa’s trade footprint. Fifteen local companies, supported through the Export Marketing and Investment Assistance scheme, will participate. The programme includes trade seminars, business-to-business meetings, and […]
# Krieket: Die voormalige minister van Finansies, Trevor Manuel, is aangestel as voorsitter van die plaaslike reëlingskomitee van 15 lede vir 2027 se mans-Wêreldbekertoernooi. Die toernooi sal gesamentlik deur Suid-Afrika, Zimbabwe en Namibië aangebied word. Dit is die eerste eendag-Wêreldbekertoernooi in die streek sedert 2003. Ander lede op die komitee is Phumzile Mlambo-Ngcuka, Ravi Naidoo en […]
# Cricket: Former Finance minister Trevor Manuel has been appointed chair of the 15-member Local Organising Committee Board for the 2027 ICC Men’s Cricket World Cup. The tournament will be co-hosted by South Africa, Zimbabwe, and Namibia as the first ODI World Cup in the region since 2003. Amongst the board members are Phumzile Mlambo-Ngcuka, […]
# Rusland het 574 hommeltuie en 40 missiele op Oekraïne afgestuur in een van die grootste aanvalle in weke. Oekraïnse beamptes sê een persoon is dood in ‘n aanval op die westelike stad van Lviv, en 15 mense is gewond in die suid-westelike Transkarpatie-streek. Die aanvalle vind plaas terwyl Amerikaanse president Donald Trump diplomatieke stappe […]
# Die bekende Amerikaanse regter en sosiale media-ster Frank Caprio het in die ouderdom van 88 gesterf nadat hy met pankreaskanker gediagnoseer is. Sy loopbaan in Rhode Island het oor 40-jaar gestrek. Hy het bekendheid verwerf met sy deernis en humor en omdat hy uitsprake kon lewer terwyl hy beskuldigdes se omstandighede in ag geneem […]
# Passasiers dagvaar twee groot Amerikaanse lugdienste en sê hulle het meer opgedok vir venstersitplekke, net om sitplekke sonder uitsig te ontvang. Delta Airlines en United Airlines staan nou voor voorgestelde groepsgedinge waarin meer as ‘n miljoen passasiers verteenwoordig word. Passasiers sê hulle noem glad nie hierdie soort venstersitplekke tydens die besprekingsproses nie. Die regsgedinge […]
# President Cyril Ramaphosa vra groter belegging in seksuele en reproduktiewe gesondheidsregte, en waarsku teen terugslae wat vroue, kinders en die jeug bedreig. Hy het op die negende Internasionale Beraad oor Afrika-ontwikkeling in Tokio, Japan, beklemtoon dat sterk gesondheidstelsels uiters belangrik is om lewens te red en langtermyn ontwikkeling te ondersteun. Ramaphosa het regerings, skenkers […]
# Russia has launched 574 drones and 40 missiles on Ukraine in one of the heaviest bombardments in weeks. Ukrainian officials say one person was killed in a strike on the western city of Lviv, and 15 people were wounded in the south-western Transcarpathia region. The attacks came as US president Donald Trump spearheads diplomatic […]
# President Cyril Ramaphosa has called for more investment in sexual and reproductive health rights, warning against setbacks that threaten women, children and youth. Speaking at the 9th Tokyo International Conference on African Development in Japan, Ramaphosa emphasised that strong health systems are crucial for saving lives and supporting long-term development. He urged governments, donors […]