# Famous author Salman Rushdie is pleased with the maximum 25-year jail sentence handed to a man who tried to kill him with a knife at a New York cultural centre in 2022. Hadi Matar was sentenced after being convicted of attempted murder and assault. Video footage played during the trial showed Matar rushing onto […]
# Die Afrika-Ontwikkelingsbank se 2025 jaarvergaderings begin vandag in Abidjan, Ivoorkus, teen ‘n agtergrond van wêreldwye handelskonflikte. Daar is 47 Afrika-lande wat nuwe Amerikaanse heffings in die gesig staar, met 22 lande wat met tot 50-persent getref is. Meer as ses-duisend afgevaardigdes sal fokus op die versterking van interne markte en waardekettings in die streke. […]
# Voormalige president van die Demokratiese Republiek die Kongo, Joseph Kabila, het na bewering in ‘n gebied aangekom wat deur rebelle van die M23 en die Geallieerde Revolusionêre Koalisie beheer word. Dit kom dae nadat die senaat sy immuniteit opgehef het in verband met aanklagte van hoogverraad en oorlogsmisdade. Die rebelle het Kabila as ‘n […]
# Iran weier om sy uraanverryking op te skort as deel van ‘n kernooreenkoms met Amerika. Dit was ‘n sleuteleis van Washington tydens vorige samesprekings tussen die twee lande. Die kwessie van verryking het die afgelope weke weer vorendag gekom, met Iran wat sy reg op uraan-verryking verdedig as deel van wat hy ‘n burgerlike […]
# Former Democratic Republic of Congo president Joseph Kabila has reportedly arrived in territory held by rebels of the M23 and Allied Revolutionary Coalition. This comes days after the Senate lifted his immunity to face treason and war crimes charges. The rebels hailed Kabila as a soldier of the people, declaring his presence a boost […]
# The African Development Bank’s 2025 Annual Meetings kick off today in Abidjan, Ivory Coast, against a backdrop of global trade turmoil. Forty-seven African nations face new US tariffs, with 22 hit by rates of up to 50-percent. Over six-thousand delegates will focus on strengthening internal markets and regional value chains. A key highlight is […]
# Iran has ruled out suspending its uranium enrichment as part of any nuclear deal with the United States, a key demand from Washington in successive rounds of talks between the foes. The issue of enrichment has come into focus in recent weeks, with Iran staunchly defending its right to enrich uranium as part of […]
# Tennis: Die veertienmalige Franse Ope-wenner, Rafael Nadal, is vereer met ‘n emosionele afskeidseremonie op die Philippe-Chatrier-hoofbaan in Parys. Die Spanjaard het die kleibaantoernooi oorheers sedert sy eerste titel in 2005 tot sy rekord 14de in 2022. Sy jarelange mededingers, Roger Federer van Switserland, Novak Djokovic van Serwië en Andy Murray van Skotland, het by […]
# President Cyril Ramaphosa sê sy suksesvolle werksbesoek aan Amerika het die noodsaaklikheid bevestig om die gesprekskanale oop te hou. Hy sê in sy weeklikse nuusbrief een van die belangrikste uitkomste van die gesprekke met president Donald Trump was ‘n ooreenkoms oor ‘n ekonomiese samewerkingskanaal tussen die twee lande vir verdere besprekings oor tariewe en […]