# Die Franse polisie het ‘n soektog van stapel gestuur na ‘n bende wat waardevolle juweliersware uit die Apollo-kamer in die Louvre-museum in Parys gesteel het. Dit blyk dat die bende ‘n meganiese leer gebruik het om toegang tot die eerste verdieping te verkry voordat hulle uitstallingskaste gebreek en op bromponies ontsnap het. Die minister […]
# Padwedlope: Organiseerders van die Kaapstad-marathon sê vanjaar se deelnemers sal geborgde inskrywing vir volgende jaar se wedloop ontvang. Sondag se wedloop is op die nippertjie gekanselleer weens rukwinde wat strukture beskadig het voordat die skoot afgevuur kon word. Die marathon was daarop gemik om Abbott World Marathon Majors-status te verwerf, om erken te word […]
# Both Israel and Hamas have accused each other of violating the US-brokered ceasefire agreement. The Israeli Defence Force says Hamas attacked its forces in Rafah in southern Gaza with rocket-propelled grenades and sniper fire, prompting the IDF to carry out strikes in the area. Israel has also halted humanitarian aid to Gaza. Israeli prime minister […]
# French police have launched a manhunt for a gang of thieves who stole priceless jewellery from the Apollo Room at the Louvre Museum in Paris. According to reports, the gang appears to have used a mechanical ladder to gain access to a first-floor window before smashing through display cases and escaping on scooters. Interior minister […]
# Road running: Organisers of the Cape Town Marathon say this year’s entrants will receive sponsored entry into next year’s race. Sunday’s race was cancelled at the 11th hour following gusts of wind that damaged structures before the start gun could go off. The marathon was aiming to gain Abbott World Marathon Majors status, to […]
# Betogers het gister in Noord-Duitsland saamgetrek en geëis dat die hoofverdagte in die verdwyning van Madeleine McCann uit sy woonplek moet padgee. Meer as 150 betogers het byeengekom oor die verblyfplek van die 48-jarige veroordeelde pedofiel en verkragter Christian B. Hy word deur die Duitse polisie daarvan verdink dat hy die driejarige Madeleine in […]
# Padwedlope: Die Wes-Kaapse LUR vir Kultuursake en Sport, Ricardo Mackenzie, het sy teleurstelling uitgespreek oor die kansellasie van 2025 se Kaapstadse marathon weens erge weer. Mackenzie sê die besluit, wat saam met veiligheidsowerhede geneem is, het die welstand van hardlopers, vrywilligers en toeskouers eerste gestel. Mackenzie, wat aan die wedloop oor 42-kilometer sou deelneem, […]
# Padwedlope: Die uitvoerende hoof van die Kaapstad-marathon, Clark Gardner, sê hy is verpletter nadat die wedloop gekanselleer is weens sterk, onbeheerbare winde wat sowat 40 kilometer per uur bereik het. Meer as 24-duisend atlete van regoor die wêreld sou aan die 42,2-kilometer marathon deelneem. Gardner sê die besluit word deur borge en die Stad […]
# Road running: Cape Town Marathon CEO Clark Gardner has expressed devastation after the race was cancelled due to strong, uncontrollable winds reaching about 40 kilometres per hour. Over 24-thousand runners from around the world were set to compete in the 42.2-kilometre event. Gardner says the decision is supported by sponsors and the City of […]