# Ongeveer die helfte van Evangeliese Christene meen die Amerikaanse president Donald Trump se hantering van belangrike kwessies strook nie met hul Christelike waardes nie. ‘n Ipsos-peiling toon 54-persent van Trump se belangrike ondersteuningsbasis stem nie saam met sy gebruik van militêre magte in Iran nie, terwyl 51-persent nie hou van sy benadering tot immigrasie […]
# Indonesian authorities have deployed thousands of police and soldiers ahead of a protest by students. They are angry about the rising cost of living and want President Prabowo Subianto to rein in big-ticket spending and revive the economy. Students from several campuses across Greater Jakarta gathered near the State Palace. More than four-thousand security […]
# Prinses Bajrakitiyabha (Uitspr: Bash-rakiti-jabba) van Thailand, wat langer as drie jaar in ‘n koma was, het in die ouderdom van 47 gesterf. Sy het in Desember 2022 ineengestort terwyl sy haar honde laat oefen het. Haar dokters het dit toegeskryf aan ‘n ernstige onreëlmatige hartklop, veroorsaak deur ‘n infeksie in haar hart. Die prinses […]
# About half of evangelical Christians believe American president Donald Trump’s approach to key issues is not in line with their Christian views. According to the Ipsos poll 54-percent of this vital Trump’s support base don’t agree with his use of the military in Iran, while 51-percent said the approach to immigration was not in […]
# SpaceX het 75-miljard-dollar by finansiële instansies ingesamel voor hy ‘n openbare verhandelde onderneming word met na verwagting die andelenotering met die hoogste waarde ooit. Die ruimteverkennings- en kunsmatige intelligensie-onderneming het gesê dit volg nadat aandele teen 135-dollar elk verkoop is. Die onderneming se aanvanklike aandelemarkwaarde sal bykans 1,8-duisend-miljard-dollar wees, gebaseer op die SpaceX-aandeelprys ramings, […]
# Thailand’s Princess Bajrakitiyabha, who had been in a coma for more than three years, has died at 47. She collapsed in December 2022 while exercising her dogs. Her doctors attributed it to a severely irregular heartbeat, caused by an infection in her heart. The princess trained as a lawyer, getting two postgraduate degrees from […]
# SpaceX has raised 75-billion-dollar from financial firms ahead of it becoming a publicly traded company in what is expected to be the highest-value stock listing in history. The space exploration and artificial intelligence company said it came from selling shares at 135-dollar each. Based on the SpaceX share price estimates, the firm’s initial stock […]
# Die Wêreldbank sê die Iranse-oorlog sal na verwagting internasionale ekonomiese groei tot sy laagste vlak dryf sedert die Covid-19-pandemie en hernude vyandelikhede kan dit verder knou. Globale ekonomiese groei word vanjaar op 2,5-persent voorspel, van die 2,9-persent in 2025. Die bank waarsku groei kan tot slegs 1,3-persent daal as energievoorsiening ernstig ontwrig word en […]
# Die Britse minister van Gewapende magte, Al Carns, het bedank slegs ure ná die bedanking van die minister van Verdediging, John Healey, weens ‘n geskil oor militêre befondsing. Hy is die sewende minister in eerste minister Keir Starmer se regering wat in die afgelope maand bedank het. Carns voer in sy bedankingsbrief aan die […]