# Ukrainian President Volodymyr Zelensky says he would be ready to join Russian President Vladimir Putin and his US counterpart Donald Trump at their summit in Hungary if he is invited. Trump and Putin said they would meet in the Hungarian capital, possibly in a matter of weeks, as the US leader continues to try […]
# Diwali’s celebration this year has been split between today and tomorrow, as the Amavasya period spans two days with varying sunset times. Cities where the sun sets after 5:30 p.m. celebrate today, while others observe it tomorrow. The festival symbolises the triumph of light over darkness, good over evil and knowledge over ignorance. Temples […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê die skietstilstand in Gaza is steeds in werking. Israel het gister ‘n reeks aanvalle oral in die gebied geloods nadat hy Hamas beskuldig het van ‘n aanval waarin twee soldate dood is. Minstens 44 mense is in die Israelse aanvalle dood. Hamas en Israel beskuldig mekaar van die […]
# US president Donald Trump says the Israel-Gaza ceasefire is still in place. On Sunday, Israel carried out a series of strikes across Gaza after it accused Hamas of carrying out an attack that killed two soldiers. The Israeli strikes killed at least 44 people. Hamas and Israel have blamed each other for violating the […]
# Universal and Blumhouse se nuwe opvolg-riller, Black Phone 2, het die naweek die beste gevaar by Amerikaanse kaartjiekantore. Ethan Hawke vertolk weer die rol van die reeksmoordenaar, Grabber, en Mason Thames dié van Finn. Disney se wetenskapsfiksie-opvolgfliek Tron: Ares was tweede en die nuweling, Lionsgate, se R-gegradeerde komedie, Good Fortune, met Keanu Reeves en […]
# ʼn Senior dosent aan die Universiteit van KwaZulu-Natal, Simo Mthethwa, is een van slegs sewe navorsers wat deur die Afrika-Europa-groep vir uitnemendheid in wiskunde-navorsing ʼn gesogte beurs van die Uppsala Universiteit in Swede ontvang het. Die program beoog om navorsingsvermoë en nagraadse opleiding by Afrika-instellings te versterk terwyl dit terselfdertyd hoë-impaksamewerking in belangrike akademiese […]
# Byna 80-persent van die wêreld se armes, 887-miljoen mense, woon in streke wat blootgestel word aan uiterste hitte, oorstromings en ander klimaatsgevare. Dit is volgens ‘n verslag deur die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram en die Universiteit van Oxford, voor die COP30-klimaatberaad in Brasilië volgende maand. Suid-Asië en Afrika suid van die Sahara is verantwoordelik […]
# Universal and Blumhouse’s horror sequel, Black Phone 2, debuted at number one in the North American theatres over the weekend. The sequel returns Ethan Hawke as the serial killer known as Grabber, and Mason Thames as Finn. Second place went to Disney’s sci-fi sequel Tron: Ares, with newcomer Lionsgate’s R-rated comedy Good Fortune, starring […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Landelike Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, het alle Suid-Afrikaanse bestemmings en produkte gelukgewens wat vir die Wêreld-reistoekennings benoem is. Suid-Afrika is benoem as die wêreld se beste bestemming, terwyl die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika benoem is as beste lughawe-operateur. Kaapstad is in verskeie kategorieë benoem, onder meer beste stadsbestemming, en Tafelberg […]