# President Cyril Ramaphosa says South Africa reiterates its firm commitment to the creation of a contiguous Palestinian State existing peacefully and side by side with the State of Israel, alongside the 1967 borders. He was speaking at the two-state solution conference on the sidelines of the 80th session of the United Nations General Assembly […]
# United Nations Secretary General, António Guterres, has warned that the principles of the organisation are under assault as never before. He delivered a speech to the General Assembly in New York on Monday to commemorate the 80th anniversary of the UN. Guterres says from eradicating smallpox to healing the ozone layer to preventing a […]
# Die Hertogin van York is verwyder as beskermvrou van ‘n kinderliefdadigheidsorganisasie ná ‘n e-pos waarin sy die seksoortreder Jeffrey Epstein haar uitsonderlike vriend genoem het. Julia’s House, ‘n tehuis van die organisasie wat gesinne in die Engelse dorpe Dorset en Wiltshire bedien, het Sarah Ferguson, die voormalige vrou van Prins Andrew uit haar rol […]
# Die NAVO-lidland Pole sal nie aarsel om enige vliegtuie of hommeltuie wat sy lugruim skend en ‘n bedreiging inhou, neer te skiet nie, maar sal meer versigtig wees in situasies waar daar nie volle sekerheid is nie. Die eerste minister van Pole, Donald Tusk, het ‘n nuuskonferensie meegedeel hulle sal vlieënde voorwerpe afskiet as […]
# Atletiek: Botswana het ‘n openbare vakansiedag verklaar om die land se oorwinning in die mans 4×400-meter-aflos by die Wêreldatletiekkampioenskappe in Tokio te vier. President Duma Boko het die goue medalje ‘n “geskiedkundige Afrika”-oorwinning genoem en prys die span vir hul prestasie. Hy het aangekondig Maandag, 29 September, sal ‘n vakansiedag wees, ‘n dag voor […]
# Wild Africa in Namibië het ‘n beroep gedoen vir die beskerming van renosters in Afrika, met die onwettige handel daarvan steeds die grootste bedreiging. Die organisasie se verteenwoordiger, Odile Gertze, sê stropery in Afrika het tot op sy laagste vlak in meer as ‘n dekade gedaal, maar volgens die Internasionale Renosterstigting word daar steeds […]
# Die Gesondheidsministerie van Gaza sê twee hospitale in Gaza-stad is buite aksie weens die verskerping van Israel se grondaanval en skade wat aangerig is deur die aanhoudende bomaanvalle, met tenks wat dieper in die gebied inbeweeg. Die ministerie sê in ‘n verklaring die Al-Rantissi-kinderhospitaal is ‘n paar dae gelede erg beskadig deur ‘n Israelse […]
# Australiese amptenare het belowe dat die telekommunikasiereus Optus die gevolge sal moet dra vir die stelselonderbreking wat met ‘n aantal sterftes verbind word. Die voorval verlede week het beteken dat honderde mense in meer as die helfte van die land vir 13 uur nie nooddienste kon skakel nie. Minstens drie mense het as gevolg […]
# NATO member Poland will not hesitate to shoot down objects that violate its airspace and pose a threat, but will take a more cautious approach to situations that are less clear-cut. Poland’s prime minister Donald Tusk told a news conference it would take the decision to shoot down flying objects when they violate the […]