# Minstens 20 mense, insluitend vier joernaliste, is volgens berigte dood in Israelse aanvalle op ‘n hospitaal in die suidelike Gazastrook. ‘n Kameraman van Reuters en ‘n joernalis van Associated Press het gesterf in die aanval op die Nasser-hospitaal, en ‘n ander het glo vir Al Jazeera gewerk. Verskeie mense is in die aanvanklike aanval […]
# Die derde African Critical Mineral Summit het in Fourways, Johannesburg, begin en fokus op die ontsluiting van die vasteland se minerale rykdom. Beleidmakers, regeringsamptenare en bedryfsleiers van regoor Afrika sal tydens die tweedaagse geleentheid plaaslike veredeling, interkontinentale handel, volhoubare rykdom en waardige indiensneming bespreek. Belangrike minerale soos litium, mangaan en seldsame aardelemente is sentraal […]
# The third African Critical Mineral Summit has began in Fourways, Johannesburg, focusing on unlocking the continent’s mineral wealth. The two-day event sees policymakers, government officials, and industry leaders from around Africa, discuss local beneficiation, intercontinental trade, sustainable wealth, and dignified employment. Key minerals like lithium, manganese, and rare earth elements are central to Africa’s […]
# At least 20 people, including four journalists, were reportedly killed in today’s Israeli strike on a hospital in the southern Gaza Strip. A Reuters cameraman and an Associated Press journalist were among the victims at Nasser Hospital, while another is reported to have worked for Al Jazeera. Several people were killed in an initial […]
# Minstens 15 mense is dood in Israelse lugaanvalle op ‘n hospitaal in die suide van Gaza. Die Hamas-beheerde Ministerie van Gesondheid het in ‘n sosiale media-plasing gesê daar was twee aanvalle. Die eerste het die vierde verdieping van die Nasser-hospitaal geteiken en die tweede terwyl ambulanspersoneel probeer het om beseerdes te red en liggame […]
# Die enigste Australiese oorlewende van ‘n beeshaasgereg-middagete wat dodelike giftige sampioene bevat het, sê hy voel hy lewe net deels ná die dood van sy vrou. Die Baptiste-pastoor, Ian Wilkinson, het die eerste slagofferverklaring in die Hooggeregshof in die staat Victoria voorgelees tydens Erin Patterson se vonnisoplegging. ‘n Jurie het Patterson skuldig bevind aan […]
# At least 15 people have been killed after an Israeli airstrike on a hospital in southern Gaza. The Hamas-run health ministry in a social media statement said there had been two strikes. The first targeted the fourth floor of the Nasser Hospital, with the second taking place as ambulance crews tried to retrieve the […]
# Viëtnam het skole en lughawens gesluit en duisende mense ontruim voor die aankoms van die kragtige Tifoon Kajiki. Die storm het gister die suidelike Chinese eiland Hainan getref en bome omgewaai en oorstromings veroorsaak voor dit oornag die Golf van Tonkin bereik het met volgehoue windspoed van 166-kilometer per uur. Volgens Viëtnam se weersvoorpeller […]
# The sole Australian survivor of a deadly lunch of Beef Wellington laced with death cap mushrooms, says he felt only half alive following the death of his wife. Baptist pastor Ian Wilkinson read the first victim impact statement in the Victoria state Supreme Court at the sentencing hearing of Erin Patterson. A jury convicted […]