# Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê die regering gaan voort om met die Verenigde State te praat oor die normalisering van handelsbetrekkinge en die versterking van bilaterale bande. Dit volg op Amerika se besluit om ‘n eensydige tarief van 30-persent op Suid-Afrikaanse uitvoere te hef. In sy slottoespraak gister by die ANC se Nasionale Uitvoerende […]
# The Israeli government has voted unanimously to fire the country’s Attorney General, Gali Baharav-Miara. This decision will not take effect until the High Court of Justice rules on pending petitions against the removal process. Prime minister Benjamin Netanyahu’s government has accused her of abusing her authority to undermine the government’s policies and destabilise Israel’s […]
# ANC president Cyril Ramaphosa says government is continuing to engage with the United States to normalise trade relations and generally strengthen bilateral ties. This follows America’s decision to impose a 30-percent unilateral tariff on South African exports. Delivering his closing address at the ANC National Executive Council meeting in Gauteng yesterday, Ramaphosa called for […]
# Die Federasie vir Staal- en Ingenieursbedrywe van Suider-Afrika het gewaarsku die 30-persent-tarief op Suid-Afrikaanse uitvoere na Amerika sal ‘n ernstige invloed op die metaal- en ingenieursektor hê. ‘n Onlangse opname het getoon 33-persent van ondernemings verwag inkomste- en werkverliese, met van hulle wat op Amerika staatmaak vir tot 20-persent van hul omset. Seifsa se […]
# Die DA sê die ANC se mislukking om ‘n sterk handelsooreenkoms met die VSA te sluit het Suid-Afrikaanse uitvoerders blootgestel aan skadelike nuwe tariewe. Die party blameer die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau en die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola dat hulle nie vroeër opgetree het nie, met […]
# Een-en-vyftig Demokratiese staatswetmakers het gevlug uit Texas in ‘n poging om ‘n stemmery oor ‘n nuwe herverdelingskaart wat Republikeine sal bevoordeel te stop. President Donald Trump steun die voorgestelde kaart wat vyf nuwe Republikeinse setels in die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers sal skep, waar Republikeine tans oor ‘n skrale meerderheid beskik. Twee-derdes van die […]
# AgriSA moedig die regering aan om ervare onderhandelaars aan te stel om met Amerikaanse beamptes te vergader oor die invoertariewe van 30-persent, wat ‘n uitwerking op Suid-Afrikaanse landbou het. Uitvoerende hoof Johann Kotzé waarsku dat die tariewe die sitrus-, druiwe-, wyn-, makadamianeut- en volstruisleerbedryf kan seermaak. Kotzé sê ‘n pragmatiese strategie is uiters belangrik, […]
# Die regsverteenwoordiger van die ontslape Zambiese oudpresident, Edgar Lungu, se familie beweer daar is geen bewyse dat hy in sy vaderland begrawe wou word nie. Advokaat Casper Welgemoed het aan die Hooggeregshof in Pretoria gesê sulke bewerings is hoorsê en moet ignoreer word. Die Zambiese regering en die familie is in ‘n regstryd gewikkel […]
# ‘n Rekord aantal lande en streke gaan môre die 80ste herdenking van die atoombomontploffing in Hiroshima bywoon, insluitend Rusland se bondgenoot, Belarus, en die nuwelinge Taiwan en verteenwoordigers van Palestina. Amerika het op 6 Augustus 1945 ‘n atoombom op die Japanse stad afgegooi, wat sowat 140-duisend lewens geëis het. Drie dae later het ‘n […]