# President Cyril Ramaphosa sê die natuur ken geen politieke grense nie en Suid-Afrika is vir die huidige en toekomstige geslagte verbind tot natuurbewaring. Hy het gister die Africa Keystone-vennootskap vir beskermde gebiede se nagereg- en sjampanje-onthaal vir staatshoofde bygewoon wat by die 80ste Algemene Vergadering van die VN in New York gehou is. Ramaphosa […]
# President Cyril Ramaphosa says nature knows no political barriers and South Africa is committed to preserving nature for present and future generations. He took part in the Africa Keystone protected area partnership Heads of State Dessert and Champagne reception on Monday, on the sidelines of the 80th United Nations General Assembly in New York. […]
# Die Kanadese rock-legende Bryan Adams bring in April volgende jaar sy Roll with the Punches-toer na Suid-Afrika. In sy loopbaan van vier dekades het Adams ʼn Grammy gewen en nommer-een-treffers in meer as 40 lande gehad. Hy spog ook met drie Oscars en vyf Golden Globe-benoemings. Sy treffers sluit in Everything I Do I […]
# ‘n Nuwe uitstalling met die titel Marie Antoinette Style het by die V&A South Kensington in Londen geopen, wat Brittanje se eerste uitstalling oor die Franse koningin Marie Antoinette is. Die uitstalling bevat 250 voorwerpe, insluitend seldsame persoonlike items wat aan Antoinette behoort het, soos ‘n paar sypantoffels, juwele uit haar privaatversameling en die […]
# Die regering sê vir Suid-Afrika is die 80ste sitting van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering in New York, ʼn belangrike platform om hom vir hervorming van die VN-veiligheidsraad te beywer. Die sitting se tema is, Beter saam: 80 jaar en meer vir vrede, ontwikkeling en menseregte. Die regering se woordvoerder, Boipelo Modise, sê […]
# Canadian rock legend Bryan Adams is officially bringing his Roll with the Punches Tour to South Africa in April next year. Four decades into his career, Adams is a Grammy-award winner with number one hits in more than 40 countries, alongside three Oscars and five Golden Globe nominations. His global hits include Everything I […]
# Die Amerikaanse president Donald Trump sê die Food and Drug -administrasie sal dokters in kennis stel dat die gebruik van Tylenol tydens swangerskap gepaardgaan met ‘n aansienlike toename in die risiko vir outisme. Sommige studies toon ‘n verband tussen swanger vroue wat Tylenol gebruik en outisme, maar die bevindings is nie deurlopend nie en […]
# A new exhibition titled Marie Antoinette Style has opened at the V&A South Kensington in London, marking the UK’s first exhibition on the French queen Marie Antoinette. The exhibition features 250 objects, including rare personal items owned by Antoinette, such as a pair of silk slippers, jewels from her private collection, and the final note […]
# Die ANC sê hy veroordeel die DA se verdediging en voortgesette ondersteuning van Israel. Die voorsitter van die DA se Federale Raad, Helen Zille, het kritiek ontlok nadat sy vrae oor Israel se beweerde wandade in Gaza ontwyk het. In ʼn onderhoud met Newzroom Afrika het Zille nie duidelik standpunt ingeneem of Israel se […]