# Flights have been cancelled, schools and businesses have closed, and thousands of people have been forced to leave their homes as one of the strongest typhoons of recent years approaches southern China and Hong Kong. Super Typhoon Ragasa, with winds near its centre of around 220 kilometres per hour, is travelling across the South […]
# A factory producing Indian infantry combat vehicles was inaugurated in Morocco, in a move underscoring the South Asian giant’s widening defence footprint. The inauguration, attended by Indian Defence Minister Rajnath Singh, follows an investment agreement signed between New Delhi and Rabat in September 2024. The facility is expected to produce up to 100 vehicles […]
# US president Donald Trump says he played a key role in halting seven wars, including conflicts involving the DRC and Rwanda’s M23 rebels, without United Nations assistance. Addressing delegates, Trump accused the UN of failing to act on global conflicts. Trump also highlighted Iran, claiming US bombers destroyed Iran’s nuclear facility, forcing an end […]
# ‘n Fabriek wat Indiese infanteriegevegsvoertuie vervaardig, is in Marokko ingewy. Die stap beklemtoon die Suid-Asiatiese reus se toenemende verdedigingvoetspoor. Die inwyding, wat deur die minister van Verdediging van Indië, Rajnath Singh, bygewoon is, volg na ‘n beleggingsooreenkoms wat in September 2024 tussen Nieu-Delhi en Rabat onderteken is. Die fabriek sal na verwagting 100 voertuie […]
# Die Amerikaanse president Donald Trump sê hy het ‘n belangrike rol gespeel om sewe oorloë te stop, insluitend konflikte tussen die DRK en M23-rebelle van Rwanda, sonder hulp deur die Verenigde Nasies. Trump het afgevaardigdes toegespreek en die VN beskuldig dat hulle nie opgetree het tydens globale konflikte nie. Trump het Iran ook uitgelig […]
# Vlugte is gekanselleer, skole en ondernemings gesluit, en duisende mense gedwing om hulle huise te verlaat, terwyl een van die sterkste tifone in onlangse jare na Suid-China en Hongkong beweeg. Supertifoon Ragasa, met winde naby sy middelpunt van ongeveer 220 kilometer per uur, beweeg oor die Suid-Chinese See na die Guangdong-provinsie. Dit word verwag […]
# Mali, Burkina Faso en Niger het aangekondig dat hulle van die Internasionale Strafhof onttrek, en beskuldig die hof daarvan dat hy as ‘n instrument vir neokoloniale onderdrukking dien. Die lande, al drie met militêre leierskap, het alreeds van die Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrikaanse State weggebreek en hulle by die Alliansie van Sahel-state geskaar, en […]
# Mali, Burkina Faso and Niger have announced their withdrawal from the International Criminal Court, accusing it of serving as a tool of neocolonial repression. The military-led nations, already split from the Economic Community of West African States and aligned under the Alliance of Sahel States, are also strengthening ties with Russia. The move comes […]
# Die uitvoerende hoof van ‘n Suid-Koreanse litiumbatteryvervaardiger is tot 15-jaar tronkstraf gevonnis nadat tientalle werkers verlede jaar in ‘n brand in ‘n fabriek oorlede is. Die Suwon Streekshof het die lang tronkstraf aan Aricell hoof Park Soon-kwan opgelê, en verklaar dat die maatskappy se praktyke wins hoër as werkersveiligheid ag. Gedurende die brand in […]