# Die Amerikaanse president, Donald Trump, het weer gedreig om swaar ekonomiese strafmaatreëls teen Rusland in te stel as president Vladimir Putin weier om die oorlog teen Oekraïne te staak. Trump probeer een-op-een-gesprekke bewerkstelling tussen Putin en president Volodimir Zelensky van Oekraïne. Trump sê hy wil nie nuwe sanksies of tariewe instel wat Rusland se […]
# Standard Bank has launched its Sustainability Academy, a free learning platform providing practical environmental, social, governance and sustainability solutions to businesses across Africa. The academy has been developed in partnership with Microsoft and Philanthrosoft. Standard Bank’s doctor Manessah Alagbaoso says through the academy, participants gain insights into renewable energy adoption, climate-smart agriculture, carbon markets […]
# Mere, wat sowat vier-persent van die aarde se landoppervlakte bedek, verdwyn teen ‘n ontstellende tempo weens besoedeling, verlies aan habitat, indringerspesies en klimaatverandering. Dis vandag Wêreld-meredag, wat bewustheid wil aanwakker oor die belangrikheid van mere en onderhoubare bestuur daarvan en verwante ekostelsels. Die Verenigde Nasies se Omgewingsprogram waarsku dat mere se ekostelsels teen 2050 […]
# US president Donald Trump has renewed his threat to impose heavy economic penalties on Russia if president Vladimir Putin refuses to halt the war against Ukraine. Trump is seeking one-on-one talks between Ukrainian president Volodymyr Zelensky and Putin. Trump says he does not want to impose new sanctions or tariffs aimed at hurting the […]
# Die Wits-universiteit se Instituut vir Botsingsfisika is een van die wêreldwye wenners van die 2025 ODESS-prys in Frankryk. Die toekenning van die Pierre Fabre-stigting gee erkenning aan ʼn Suid-Afrikaanse uitvinding wat deeltjie-fisikategnologie aanpas om luggehalte te monitor. Die kompetisie het ʼn rekord van 350 inskrywings van reg oor die wêreld gelok. Die wenprojek onder […]
# Die veertienmalige Grammy-wenner Taylor Swift en die driemalige Super Bowl-kampioen Travis Kelce het verloof geraak sowat twee jaar nadat hulle hul verhouding aangekondig het. Die paartjie skryf in ‘n gesamentlike Instagram-plasing “Julle Engels-onderwyser en liggaamsoefening-onderwyser gaan trou”. Die plasing het meer as 24-miljoen duimpies gekry. Die aankondiging volg net dae nadat Swift ‘n seldsame […]
# Lakes, which cover nearly four-percent of the planet’s land surface, are disappearing at an alarming rate due to pollution, habitat loss, invasive species, and climate change. Today marks World Lake Day, which aims to raise awareness of the importance of lakes and the sustainable management of lakes and related ecosystems. The United Nations Environment Programme […]
# Fourteen-time Grammy winner Taylor Swift and three-time Super Bowl champion Travis Kelce are engaged, nearly two years after going public with their relationship. In a joint Instagram post, the couple wrote, “Your English teacher and your gym teacher are getting married”. The post has amassed over 24-million likes. This announcement comes just days after Swift […]
# Die polisie in Australië soek na ʼn swaar gewapende man wat gister in Porepunkah, Victoria, drie polisiebeamptes geskiet het. Twee van die slagoffers is dood. Die verdagte is geïdentifiseer as die 56-jarige Dezi Freeman. Daar is op tien polisiebeamptes gevuur toe hulle na Freeman se eiendom gegaan het met ʼn lasbrief vir inhegtenisneming weens […]