# Sudan’s paramilitary Rapid Support Forces has agreed to a proposal from the United States and Arab powers, for a humanitarian ceasefire, and is open to talks on a cessation of hostilities. Both the RSF and the Sudanese army have agreed to various ceasefire proposals during their two-and-a-half-year-old war, though none have succeeded. US president […]
# Aandeelhouers van die elektriese motor-vervaardiger Tesla het ʼn rekord-vergoedingspakket van meer as 17-duisend-miljard-rand goedgekeur vir uitvoerende hoof Elon Musk. Dis die grootste korporatiewe vergoeding in die geskiedenis. Meer as 75-persent van aandeelhouers het ten gunste van die ongekende pakket gestem. Dit sal bestaan uit 12 dele aandele en kan Musk beheer gee oor 25-persent […]
# Electric car company Tesla’s shareholders have approved a record-breaking pay package of more than 17-trillion-rand for CEO Elon Musk. This is the largest corporate pay award in history. More than 75-percent of shareholders voted in favour of this unprecedented package. The approved pay package will come in the form of 12 tranches of stock, […]
# Die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad het gestem om sanksies op te hef teen Sirië se president, Ahmed al-Sharaa, en die minister van Binnelandse Sake, Anas Khattab. Die Amerikaans-opgestelde besluit is met 14 stemme aanvaar terwyl China buite stemming gebly het. Sharaa het die magte gelei wat Bashar al-Assad onttroon het, en is in Januarie […]
# The United Nations Security Council has voted to remove Syrian president Ahmed al-Sharaa and Interior minister Anas Khattab from the ISIS and al-Qaeda sanctions list. The US-drafted resolution passed with 14 votes in favour and one abstention by China. Sharaa led the anti-regime forces that ousted Bashar al-Assad, and declared president for a transitional […]
# Die Forum for South Africa sê hy is woedend dat 17 Suid-Afrikaanse mans in die oorloggeteisterde Donbas-streek in Oekraïne vasgekeer is. Die mans is glo met lonende kontrakte gelok om by huursoldaatmagte in die Oekraïne/Rusland-konflik aan te sluit. In Suid-Afrika is dit onwettig om as huursoldaat of namens ʼn ander regering te veg, tensy […]
# Die lugrederye Delta, Southwest en United Airlines is onder dié wat vandag as voorsorgmaatreël sommige vlugte in Amerika gekanselleer het ter nakoming van die Federale Lugvaartadministrasie se riglyne. Die administrasie het opdrag gegee dat vlugbedrywighede by 40 groot lughawens vandag met vier-persent afgeskaal word weens die regering se afsluiting, wat tot personeeltekorte by lugverkeerbeheer […]
# The Forum for South Africa says it is outraged that 17 South African men are trapped in the war-torn Donbas region of Ukraine. The men were apparently lured to join mercenary forces involved in the Russia-Ukraine war under the pretext of lucrative employment contracts. Working as a mercenary or fighting on behalf of another […]
# Die gewese onderwyser en vermeende pedofiel, Iain Wares, sal vandag in die Wynberg-landdroshof in Kaapstad ondervra word. Dit hou verband met die voortgesette saak oor die seksuele misbruik van ʼn leerder by Rondebosch Preparatory School in die 1980’s. In Simonstad is daar ook ʼn uitleweringsproses na die Verenigde Koninkryk aan die gang waar die […]