# Die Nasionale Vervolgingsgesag verwelkom die lewenslange vonnis vir die 25-jarige Mosambiekse burger, Phethe Simiao, vir die verkragting en moord op die sesjarige Amantle Samane in Johannesburg verlede jaar. Haar liggaam is in Simiao se plakkershut in Orlando-Oos onttdek. Die NVG se woordvoerder, Phindi Mjonondwane, sê Simiao het slegs selfbejammering getoon en geen berou nie. […]
# Die Hooggeregshof in Johannesburg het die 25-jarige Mosambiekse burger Phethe Simiao tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die ontvoering, verkragting en moord op die sesjarige Amantle Samane in Oktober 2024. Simiao het skuldig gepleit nadat die kind se liggaam in sy plakkershut in Orlando-Oos ontdek is. Regter William Karam het die misdaad as pervers beskryf […]
# The National Prosecuting Authority has welcomed the life sentence handed to 25-year-old Mozambican national, Phethe Simiao, for the 2024 rape and murder of six-year-old Amantle Samane in Johannesburg. Her body was found in Simiao’s shack in Orlando East. NPA spokesperson Phindi Mjonondwane says Simiao showed no remorse, only self-pity. She praised prosecutors’ resilience in […]
# The High Court in Johannesburg has sentenced 25-year-old Mozambican national Phethe Simiao to life imprisonment for the kidnapping, rape, and murder of six-year-old Amantle Samane in October 2024. Simiao pleaded guilty after the child’s body was found in his shack in Orlando East. Judge William Karam condemned the crime as perverse and noted Simiao’s […]
# ‘n Reuse-reddingsoperasie is in Afganistan aan die gang nadat ‘n kragtige aardbewing en verskeie naskokke huise platgevee en meer as 800 lewens geëis het in ‘n afgeleë, bergagtige streek. Die aardbewing het net voor middernag plaasgevind en geboue vanaf Kaboel tot by die buurland, Pakistan, se hoofstad, Islamabad, geskud. Die meerderheid Afgane woon in […]
# A massive rescue operation is underway in Afghanistan, after a strong earthquake and multiple aftershocks flattened homes in a remote, mountainous region, killing more than 800 people. The earthquake struck just before midnight, shaking buildings from Kabul to neighbouring Pakistan’s capital, Islamabad. The majority of Afghans live in low-rise, mud-brick homes that are vulnerable […]
# FAME Week Africa, waar Afrika se kreatiewe bedrywe saamtrek om skouers te skuur, saam te werk en fees te vier, vind hierdie week in Kaapstad plaas. Die Hollywood-aktrise Sheila Cannon van Shonda Rhimes se Netflix-treffer The Residence, is die hoofspreker. Sy is ook die medestigter van Abundant Life University, waar sy aspirant-akteurs, kunstenaars en […]
# Zach Cregger se raaisel-gruwelfliek Weapons met Julia Garner en Josh Brolin in die hoofrolle, is vir die vierde naweek agtereenvolgens die voorloper by die loket in Noord-Amerika. Die 50ste herdenkings-heruitreiking van Steven Spielberg se Jaws is tweede, met Sony se Caught Stealing met Austin Butler en Zoe Kravitz nou derde. Die Disney-komedie Freakier Friday […]
# FAME Week Africa, where Africa’s creative industries meet to connect, collaborate, and celebrate, is happening in Cape Town this week. Hollywood actress Sheila Cannon from Shonda Rhimes’ Netflix hit The Residence, is the headline speaker. She is also the co-founder of Abundant Life University, where she is helping aspiring actors, creatives, and leaders claim their […]