# The World Health Organisation says e-cigarettes are fuelling an “alarming” new wave of nicotine addiction, with millions of children now hooked on vaping. In countries that have the data, children are on average nine times more likely than adults to vape. The UN health agency said the industry was promoting vapes as supposedly less […]
# An Israeli advocacy group campaigning for the release of hostages in Gaza has called for US President Donald Trump to be awarded the Nobel Peace Prize for his “determination to bring peace” to the region. In a letter sent to the Norwegian Nobel Committee, the Hostages and Missing Families Forum said Trump made “possible […]
# Nog tien buitelandse burgers wat die Verenigde State gedeporteer het, is vandag in Eswatini gevange geneem as deel van ‘n Amerikaanse plan om ontslae te raak van ongedokumenteerde migrante. Eswatini, Ghana, Rwanda en Suid-Soedan het die afgelope maande Amerikaanse gedeporteerdes as deel van die plan aanvaar, wat deur burgerregtegroepe gekritiseer word. Daar is geen […]
# Die Rooikruis sê hy staan gereed om gyselaars wat in Gaza in aanhouding is, na hulle families in Israel terug te besorg en om hulp aan die Gazastrook te lewer. Afgevaardigdes van Hamas, Israel en die Verenigde State sal na verwagting in Egipte byeenkom vir samesprekings wat beoog om die amper tweejaar-lange-oorlog in Gaza […]
# Stappers wat naby Everest in ‘n sneeustorm vasgevang is, het vertel van hoe hulle aan hipotermie gely het terwyl dit onophoudelik gesneeu het. Volgens die Chinese staatsmedia het ten minste een stapper gesterf en meer as 200 is nog steeds aan die oostelike hange van Everest in Tibet vasgekeer. Dis ‘n gebied wat gewild […]
# ‘n Groep deelnemers aan die Globale Sumud-flottielje wat deur Israel gedeporteer is, beweer hulle is mishandel. Een-en-twintig van die voormalige aangehoudenes het Sondag in Madrid aangekom en hulle vrees uitgespreek oor hul mede-aktiviste wat steeds in Israel is. Hulle was onder sowat 450 aktiviste wat verlede week in hegtenis geneem is aan boord van […]
# Ten more third country nationals deported from the United States were jailed in Eswatini today as part of a US scheme to expel undocumented migrants. Eswatini, Ghana, Rwanda and South Sudan have in recent months accepted US deportees as part of the scheme, which has been criticised by rights groups. It did not give […]
# Vanjaar se Nobelprys vir Medisyne is toegeken aan ‘n Japanese en twee Amerikaanse wetenskaplikes wat ontrafel het hoe die immuunstelsel die menslike liggaam beskerm teen duisende verskillende mikrobes wat dit probeer binnedring. Mary E Brunkow, Fred Ramsdell en Shimon Sakaguchi deel die prys vir die identifisering van regulerende T-selle wat as die immuunstelsel se […]
# The Red Cross says it stood ready to help bring hostages held in Gaza back to their families in Israel and deliver aid into the Gaza Strip. Delegations from Hamas, Israel and the United States are due to convene in Egypt for talks today aimed at ending the nearly two-year war in Gaza. Both […]