# President Cyril Ramaphosa says his first meeting with Pope Leo X1V at the Vatican is of particular significance as it represents South Africa’s first high-level engagement with the newly appointed Pontiff. Ramaphosa says his ascension to papacy in May this year provided an important opportunity to reaffirm and strengthen bilateral relations with the Holy […]
# Die uitvoerende hoof van die Johannesburgse Varsproduktemark, Sello Michael Makhubela, het gister in België die Wêreldunie van Groothandelmarkte se Bestuurder van die Jaar-toekenning vir 2025 ontvang. Die toekenning erken sy transformerende leierskap, operasionele modernisering en die bevordering van volhoubaarheid, inklusiwiteit en gemeenskapsbetrokkenheid. Onder sy leiding het die mark rekordomset behaal, samewerking met belanghebbendes versterk […]
# The CEO of the Joburg Market, Sello Michael Makhubela, received the World Union of Wholesale Markets’ Manager of the Year Award 2025 in Belgium yesterday. The accolade acknowledges his transformative leadership, operational modernisation, and promotion of sustainability, inclusivity, and community engagement. City spokesperson Virgil James says under his guidance, Joburg Market achieved record turnover, […]
# Die Verenigde State het geweier om die meeste van die ooreengekome voorstelle te onderskryf tydens die G20-gesondheidswerkgroepvergadering in Polokwane, Limpopo gister. Die VSA het volgens berigte beswaar gemaak teen verwysings na solidariteit, gelykheid, volhoubaarheid, geslagsgelykheid en inklusiwiteit in die konteks van gesondheid, die kerntemas van Suid-Afrika se presidentskap. Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, […]
# ‘n Tweede tifoon in ‘n week storm af op die Filippyne, met inwoners wat gewaarsku word om te vlug voor die dreigende vernietigende winde en lewensgevaarlike stormgetye. Fung-wong volg kort op die hakke van Tifoon Kalmaegi, wat die dood van sowat 200 mense in die sentrale deel van die Filippyne veroorsaak het, asook as […]
# A second typhoon in a week is churning toward the Philippines, with residents in its path warned to flee the looming destructive winds and life-threatening storm surges. Fung-wong follows on the heels of Typhoon Kalmaegi, which killed almost 200 people in the central part of the Philippines, as well as five people in Vietnam. […]
# The United States refused to endorse most of the agreed-upon proposals at the G20 Health Working group meeting in Polokwane, Limpopo yesterday. The US reportedly objected to references to solidarity, equity, sustainability, gender equality, and inclusiveness in the context of health, the core themes of South Africa’s presidency. Health minister Aaron Motsoaledi commented on […]
# Die ANC is diep bekommerd oor noodoproepe deur 17 Suid-Afrikaanse burgers wat tans vasgekeer is in die konflikgebied in die Donbas-streek van Oekraïne. Volgens berigte is sestien mans van KwaZulu-Natal en een uit die Oos-Kaap gelok om by gewapende magte in die Rusland-Oekraïne-konflik aan te sluit, onder die dekmantel van winsgewende werksgeleenthede. ANC-woordvoerder Mahlengi […]
# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het met kommer kennis geneem van die Amerikaanse president Donald Trump se jongste plasing op sosiale media. Trump het gister aangekondig dat geen Amerikaanse amptenare vanjaar se Groep van 20-beraad in Suid-Afrika sal bywoon nie, en verwys na die land se behandeling van wit boere en sogenaamde […]