# Landbou-uitvoere in Suid-Afrika het in die eerste kwartaal met tien-persent tot 60-miljard-rand gestyg. Belangrike uitvoere sluit in sitrus, wyn en druiwe. Die Landbousakekamer van Suid-Afrika se hoofekonoom, Wandile Sihlobo, sê dit word aangedryf deur beter haweprestasie en ‘n 14-persent styging in verskepings na die VSA. Sihlobo waarsku hierdie verbetering kan onder druk kom weens […]
# South Africa’s farm exports increased by ten-percent in the first quarter to 60-billion-rand. Key exports include citrus, wine, and grapes. Agricultural Business Chamber of South Africa chief economist Wandile Sihlobo says this is driven by improved port performance and a 14-percent rise in shipments to the US. Sihlobo warns that this boost may face […]
# ‘n Nuwe studie waarsku klimaatsverandering vererger seksuele gesondheidsgevare vir jongmense in Kenia. Droogte en vloede veroorsaak onsekerheid rondom voedsel, water en sanitasie, en stel die jeug, veral meisies tussen tien- en 14-jaar, bloot aan seksuele geweld, seks vir betaling en vroeë swangerskappe. Navorsers bepleit die insluiting van klimaatsreaksies in geslagsensitiewe, jeuggerigte gesondheidsdienste. Die bevindings […]
# A new study warns that climate change is worsening sexual health risks for young adolescents in Kenya. Drought and floods are driving food, water, and sanitation insecurities, and exposing youth, especially girls aged ten to 14, to sexual violence, transactional sex, and early pregnancies. Researchers urge climate responses to include gender-sensitive, youth-focused health services. […]
# Brittanje het aangekondig dat hy 12 nuwe aanvalsduikbote gaan bou. Die land het ‘n groot verdedigingshersiening van stapel gestuur wat die land meer oorlogsgereed sal maak. Die eerste minister, Keir Starmer, waarsku dat die bedreigings wat die land nou in die gesig staar, ernstiger, meer onmiddellik en meer onvoorspelbaar is as sedert die Koue […]
# Britain announced it will build 12 new attack submarines as it launched a major defence review to move the country to war-fighting readiness. Prime Minister Keir Starmer warned that the threat they now face is more serious, more immediate and more unpredictable than at any time since the Cold War. He says they face […]
# Iran vra vir waarborge dat die Verenigde State sanksies sal laat vaar as ‘n voorwaarde vir ‘n kernooreenkoms, nadat die Withuis na bewering ‘n voorstel gestuur het wat vir Iran aanvaarbaar is. Iran en die VSA voer sedert April gesprek oor Teheran se kernprogram, en Washington se voorstel vir ‘n ooreenkoms volg nadat ‘n […]
# Russiese en Oekraïense amptenare sal vandag in Istanbul vergader om planne uit te ruil oor hoe om die drie jaar lange oorlog, Europa se grootste sedert die Tweede Wêreldoorlog, te beëindig. Dit volg nadat Kiëf gesê het hy het een van sy suksesvolste aanvalle uitgevoer toe hy bomwerpers by lugmagbasisse in Rusland getref het. […]
# Die langtermyn klimaats-uitwerking van die vernietiging, opruiming en herbouing van Gaza kan meer wees as 31-miljoen ton koolstofdioksied, wat gelykstaande is as die gesamentlike jaarlikse kweekhuisgasse van Costa Rica en Estland in 2023. Dit is volgens die Social Science Research Network se nuwe studie. Die studie toon byna 30-persent van die kweekhuisgasse wat tussen […]