# Die Internasionale Lugvervoervereniging het bevestig sewe van die top tien lande wat die repatriasie van lugrederyfondse verhinder, is in Afrika, met Mosambiek wat nou die voortou neem. Die direkteur-generaal van IATA, Willie Walsh, sê lugdienste het wêreldwyd met 23-miljard-rand in geblokkeerde inkomste te doen, insluitend drie-miljard-rand wat in Mosambiek vasgevang is. Walsh waarsku dat […]
# Ten minste sewe mense is dood in ‘n stormloop buite ‘n krieketstadion in Bengaluru, Indië, waar die Royal Challengers Bengaluru se eerste Indiese Premierliga-titeloorwinning gevier is. Duisende mense het in die strate om die Chinnaswamy-stadion in die hartjie van die stad saamgedrom toe die krieketspan die aand per bus by die stadion aangekom het. […]
# At least seven people were killed in a stampede outside a cricket stadium in India’s Bengaluru, where an event was being held to celebrate Royal Challengers Bengaluru’s first Indian Premier League title win. Thousands of people lined the streets leading up to the Chinnaswamy Stadium in the heart of the city as the cricket […]
# Die dodetal in ‘n Israeliese lugaanval op ‘n skool wat as ‘n skuiling in westelike Khan Younis gebruik was, het tot 12 gestyg. Reddingswerkers en gesondheidsbeamptes sê 12 liggame is gevind nadat twee tente getref is waar gesinne deur die skool gehuisves is. ‘n Hospitaalbeampte het aan die BBC gesê nog vyf liggame is […]
# Die polisie in Viëtnam het die stigters van ‘n YouTube-kanaal met twee-miljoen volgelinge in hegtenis geneem vir die beweerde verspreiding van vals inligting oor staatsamptenare. Burgerregte-voorstanders sê die regering in die eenparty-Viëtnam het die afgelope paar jaar die onderdrukking van burgerlike samelewing verskerp en wetgewing ingestel om kritici stil te maak, veral diegene wat […]
# Ongeveer 20-duisend mense in die middelstad van Keulen is ontruim nadat drie lewendige bomme uit die Tweede Wêreldoorlog gevind is. Dit is die grootste vonds van die aard in die Duitse stad sedert die einde van die oorlog. Die drie Amerikaanse bomme is tydens bouwerk ontdek en sal nou deur bomdeskundiges ontlont word. Twee […]
# Die jaarlikse Hadj-pelgrimstog na Mekka, ‘n heilige reis vir Moslems wêreldwyd, begin vandag. Dit begin op die agtste dag van Dhul Hijjah, die twaalfde en laaste maand van die Islamitiese kalender. Die pelgrimstog duur vyf tot ses dae en sluit sleutelrituele in soos om die Kaäba in die middel van Mekka te omsirkel, en […]
# Die VN-vlugtelingagentskap sê meer as vier-miljoen vlugtelinge het sedert die begin van die burgeroorlog in 2023 uit Soedan gevlug, en bygevoeg dat baie oorlewendes, weens befondsingstekorte nie voldoende skuiling het nie. ‘n Woordvoerder, Eujin Byun, het tydens ‘n mediakonferensie in Genève gesê die situasie is ‘n verwoestende mylpaal wat tans die wêreld se mees […]
# The death toll from an Israeli air strike on a school-turned-shelter in western Khan Younis has risen to 12. Rescuers and health officials say 12 bodies have been recovered after two tents housing displaced families inside the school were hit. A hospital official told the BBC another five dead had been brought there since […]