# Cosatu verwelkom Suid-Afrika se vroeë aanvaarding van sy pligte as 46ste voorsitter van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap onder leierskap van Cyril Ramaphosa. As gevolg van politieke verwikkelinge in Madagaskar, sal die huidige SAOG-voorsitter, Suid-Afrika, vroeër as verwag die leierskap op ʼn tussentydse basis aanvaar. Cosatu-woordvoerder, Zanele Sabela, sê dit is totdat die SAOG-beraad vir staatshoofde […]
# ʼn Man wat gister ure lank onder ʼn ineengestorte Middeleeuse toring in Rome vasgekeer was, is dood. Die Roemeense burger, Octay Stroici, wat byna 12 ure lank onder puin vasgekeer was nadat ʼn deel van die 13de eeuse Torre dei Conti naby die Kolosseum ingestort het, is in die hospitaal dood. Volgens nooddienste is […]
# Cosatu has welcomed South Africa’s early assumption of its duties as 46th Chair of the Southern African Development Community under the leadership of president Cyril Ramaphosa. Due to political developments in Madagascar, the current SADC chair, South Africa, is set to assume leadership earlier than anticipated on an interim basis. Cosatu’s spokesperson, Zanele Sabela, says […]
# A man who was trapped under the rubble of a collapsed medieval tower in central Rome for hours on Monday has died. Romanian national Octay Stroici was pulled free nearly twelve hours after a section of the 13th-century Torre dei Conti, near the Colosseum, gave way and trapped him beneath. He died in the hospital. […]
# President Donald Trump van Amerika het New Yorkers aangemoedig om in vandag se burgemeestersverkiesing vir voormalige goewerneur Andrew Cuomo te stem. Hy voeg by die stad het geen kans op sukses of selfs oorlewing onder Zohran Mamdani se leierskap nie. Volgens meningspeilings is Mamdani, die Demokrate se kandidaat, voor Cuomo, wat as Onafhanklike deelneem […]
# Die voormalige prokureur van Israel se weermag, generaal-majoor Yifat Tomer-Yerushalmi, is gearresteer. Dit volg nadat sy erken het sy het verlede jaar beeldmateriaal laat uitlek van soldate wat na bewering ʼn Palestyne aangehoudene aanrand, maar toe in die hof oor haar optrede gelieg. Vyf reserviste is aangekla dat hulle die aangehoudene ernstig aangerand en […]
# President Cyril Ramaphosa sê te midde van wêreldwye ekonomiese onsekerheid is dit belangriker as ooit dat Suid-Afrika sy handel- en beleggingsbande diversifiseer. Die president was verlede week op ʼn staatsbesoek aan Indonesië, Maleisië en Viëtnam. In 2024 was die gesamentlike handelswaarde tussen Suid-Afrika en hierdie drie lande 83-miljard-rand. Ramaphosa sê in sy weeklikse nuusbrief […]
# US president Donald Trump has urged New Yorkers to vote for former governor Andrew Cuomo for mayor in today’s election, saying the city would have zero chance of success, or even survival under Zohran Mamdani’s leadership. Opinion polls indicate Mamdani, the Democratic nominee, is ahead of Cuomo, who is running as an Independent after […]
# Aanklaers by die Internasionale Geregshof samel bewyse in van vermeende massamoorde, verkragting as oorlogswapen, ontvoerings en ander misdade in die Soedanse stad El-Fasher. Die misdade is na bewering gepleeg tydens Rapid Support Forces-aanvalle in El-Fasher. Die aanklaers beskryf die gruweldade as deel van ‘n breër patroon van geweld wat die hele Darfoer-streek teister. Hulle […]