# President Cyril Ramaphosa has defended Roelf Meyer’s appointment as South Africa’s new ambassador to the US, citing he is well qualified to help reset relations between the two countries. Ramaphosa says Meyer’s experience in conflict resolution and ongoing engagement with US officials make him suitable for the role, and he is expected to represent […]
# Die hoof van Oekraïne se Leër, Oleksandr Syrskyi, sê hulle het verlede maand bykans 50 vierkante kilometer van hul grondgebied van Rusland herwin en voortgebou op die winste sedert die begin van die jaar. Hy sê Moskou se magte het met die verandering in weerstoestande hul aanvalspogings verskerp en uitgevoer langs byna die hele […]
# Ukraine’s Army chief, Oleksandr Syrskyi, says they regained control of nearly 50 square kilometres of their territory from Russia last month, building on its gains since the start of the year. He adds with the change in weather conditions, Moscow’s forces have stepped up their offensive operations and were conducting them along almost the […]
# Business Leadership South Africa verwelkom Roelf Meyer se aanstelling as Suid-Afrika se nuwe ambassadeur in Amerika. Die sake-organisasie glo sy ervaring in onderhandeling en nasiebou laat hom toe om betrekkinge goed te bestuur met Washington, wat ‘n belangrike handels- en beleggingsvennoot is. Die organisasie se uitvoerende hoof, Busisiwe Mavuso, sê sterk bande met Amerika […]
# Business Leadership South Africa has welcomed the appointment of Roelf Meyer as South Africa’s ambassador to the US. The business organisation believes Meyer’s experience in negotiation and nation-building positions him well to manage relations with Washington, a key trade and investment partner. The organisation’s CEO, Busisiwe Mavuso, says strong ties with America remain vital […]
# Duitsland se Ministerie van Ontwikkeling sê die land gaan vanjaar nog 385-miljoen-rand verskaf aan Soedan. Dit volg voor vandag se internasionale hulpverleningskonferensie in Berlyn, wat meer as 16,5-miljard-rand se befondsings-verbintenisse wil inwin. Die oorlog van drie jaar tussen die Soedanse Weermag en paramilitêre magte het wydverspreide hongersnood meegebring en miljoene mense ontwortel te midde […]
# Die EBC-finansiële groep waarsku Suid-Afrika se verlaging van die brandstofheffing van drie-rand per liter bring slegs kortstondige verligting aangesien stygende wêreldwye oliepryse en ‘n swakker rand steeds inflasie aandryf weens die voortdurende konflik in die Midde-Ooste. Ontleder David Precious sê dieselkoste, gekoppel aan Brent-ru-olie en dollarpryse, bly die grootste kommer. Hy waarsku hoër brandstofpryse […]
# Germany’s Development Ministry says the country will provide a further 385-million-rand to Sudan this year. This comes ahead of today’s international aid conference in Berlin, aimed at gathering over 16.5-billion-rand in funding commitments. The three-year-long war between the Sudanese army and the paramilitary Rapid Support Forces has caused widespread hunger and displaced millions of […]
# Die Amerikaanse visepresident, JD Vance, het die belangrikheid beklemtoon van die handhawing van die wapenstilstand tussen sy land en Iran, en beskryf dit as die sleutel om verdere toename in vyandighede te voorkom. Die tweede ronde vredesgesprekke sal na verwagting binnekort in Islamabad, Pakistan, begin terwyl die wapenstilstand volgende Woensdag eindig. Vance het in […]