# Die Suid-Afrikaanse Perlemoen-uitvoerraad teiken die Europese mark om uitvoere uit te brei. Die uitvoerende hoof, Rhomona Gounden, verteenwoordig die sektor op die Anuga-voedsel- en Drankhandelskou in Keulen, Duitsland, saam met 30 Suid-Afrikaanse uitstallers. Die skou, wat vandag ten einde loop, bied ‘n platform om Europese verbruikers in te lig oor perlemoen, ‘n premiumgehalte seekos […]
# Duitsland se federale polisie sal voortaan toegelaat word om hommeltuie af te skiet na ‘n onlangse reeks waarnemings waarvoor Berlyn Rusland die skuld gee. Die minister van Binnelandse Sake, Alexander Dobrindt, het die wetsontwerp bekendgemaak en gesê die polisie sal nou steuringstoestelle kan gebruik of fisiese maatreëls tref om hommeltuie te onderskep en af […]
# Vanjaar se Nobelprys vir Chemie is toegeken aan Susumu Kitagawa van Japan, Richard Robson van Australië en Omar Yaghi van Amerika vir hul ontwikkeling van metaal-organiese raamwerke. Hierdie poreuse molekulêre strukture kan gasse vasvang, water vanuit die lug oes, giftige chemikalieë berg en chemiese reaksies bevorder. Hiener Linke van die Nobelkomitee sê hul baanbrekerswerk […]
# Die jeuggeleide beweging wat agter die byna daaglikse betogings in Madagaskar is, sê “solank die onderdrukking voortduur” sal hulle nie ‘n vergadering bywoon wat president Andry Rajoelina vir later vandag belê het nie. Rajoelina het die openbare vergadering by die presidensiële paleis belê nadat ‘n weermaggeneraal vroeër die week as die nuwe eerste minister […]
# Sport, Arts and Culture minister Gayton McKenzie led the Business Networking Nexus during South Africa Focus Week 2025 in Singapore. The event featured South African wines and performances by Jonathan Rubain and Jodi Jantjies. Joined by International Relations and Cooperation deputy minister Thandi Moraka, McKenzie promoted trade partnerships, cultural diplomacy, and bilateral relations. The […]
# The South African Abalone Export Council is targeting the European market to diversify exports. CEO Rhomona Gounden is representing the sector at the Anuga Food and Beverage Trade Fair in Cologne, Germany, alongside 30 South African companies. The fair concluding today provides a platform to educate European consumers about abalone, a premium seafood largely […]
# 2025’s Nobel Prize in Chemistry has been awarded to Susumu Kitagawa of Japan, Richard Robson of Australia, and Omar Yaghi of the US for their development of metal organic frameworks. These porous molecular structures can capture gases, harvest water from the air, store toxic chemicals, and catalyse chemical reactions. The Nobel Committee’s Hiener Linke […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile het in Juba, Suid-Soedan, aangekom vir ‘n tweedaagse werksbesoek in sy rol as Spesiale Gesant. Hy sal president Salva Kiir Mayardit en sleutelrolspelers ontmoet om vordering met die 2018 Herleefde Vredesooreenkoms te beoordeel. Gesprekke sal fokus op die opstel van ‘n grondwet, oorgangsveiligheid en voorbereidings vir die 2026-verkiesing wat deel form […]
# German federal police will be allowed to shoot down drones, following a recent string of sightings which Berlin has blamed on Russia. Unveiling a draft law, Interior Minister Alexander Dobrindt said police would be able to use jamming devices or take “physical measures, that is to say, intercepting and shooting down drones”. Germany was […]