# Die Wêreldbank en Google het ‘n vennootskap aangekondig vir die uitrol van kunsmatige intelligensie-aangedrewe, oopbron- digitale stelsels, insluitend ID’s, betalings en data-uitruiling, om oor vyf jaar 25 lande en 100-miljoen mense te bereik. Die aankondiging is gedoen tydens die beraad vir Globale Digitale Openbare Infrastruktuur in Kaapstad. Google Suid-Afrika se hoof van Regeringsake en […]
# The World Bank and Google announced a partnership to roll out artificial intelligence-powered, open-source digital systems, including ID, payments, and data exchange, to reach up to 25 countries and 100-million people over five years. The announcement was made at the Global Digital Public Infrastructure summit in Cape Town. Head of Government Affairs and Public […]
# Die Suid-Afrikaanse raad vir skoeisel en leer en die uitvoerraad vir ingemaakte vrugte en groente sê hul deelname aan die China Internasionale Invoer-ekspo in Sjanghai vandag sal handelsbande versterk en uitvoergeleenthede uitbrei. Nerisha Jairaj van die skoeisel- en leerraad sê die geleentheid bied toegang tot China se duisend-miljoen-dollar verbruikersmark. Jill Atwood-Palm van die vrugte- […]
# Rusland sê Oekraïnse soldate in Pokrovsk en Kupiansk is omsingel en moet hulself oorgee, anders sal hulle nie oorleef nie. Rusland probeer sedert verlede jaar om Pokrovsk te verower as deel van ‘n poging om die hele Donbas-streek te beset. Oekraïnse magte beheer steeds ongeveer tien-persent van die streek, gelykstaande aan nagenoeg vyfduisend vierkante […]
# Russia says Ukrainian soldiers in Pokrovsk and Kupiansk are encircled and should surrender, as they have no chance of survival. Russia has been trying to capture Pokrovsk since last year as part of an attempt to take the whole of the Donbas region. Ukrainian forces still control about ten-percent of the region – about […]
# The South African Footwear and Leather Council and the Fruit and Vegetable Canners Export Council say their participation in the China International Import Expo in Shanghai today will strengthen trade ties and expand export opportunities. SAFLEC’s Nerisha Jairaj says the event offers access to China’s trillion-dollar consumer market, while SAFVCEC’s Jill Atwood-Palm highlights its […]
# Die dodetal na die UPS-vliegongeluk naby die Louisville Muhammad Ali Internasionale Lughawe in Kentucky, Amerika, het tot sewe gestyg. Elf mense is ernstig beseer. Die vragvliegtuig was op pad na Honolulu in Hawaii toe dit gisteraand kort na opstyging neergestort het. Kentucky se goewerneur, Andy Beshear, sê drie bemanningslede is vermoedelik dood terwyl vier […]
# The death toll from the UPS cargo plane crash near the Louisville Muhammad Ali International Airport in Kentucky in the US has risen to seven, with eleven people suffering significant injuries. The freight plane, which was bound for Honolulu, Hawaii, crashed shortly after taking off last night. Kentucky governor Andy Beshear says three crew […]
# Die sterftesyfer weens Tifoon Kalmaegi in die Filippyne het tot 66 gestyg terwyl derduisende mense uit hul huise moes vlug. ʼn Noodtoestand is in die Cebu-provinsie afgekondig waar 49 mense dood is. Die meeste slagoffers het verdrink, en 26 mense word vermis. Kalmaegi is die 20ste storm wat die land vanjaar tref. Dit het […]