# President Cyril Ramaphosa ontvang die week die Keniaanse president William Ruto op ‘n staatsbesoek aan Suid-Afrika. Amptelike gesprekke by die Uniegebou in Pretoria sal fokus op die versterking van politieke, ekonomiese en diplomatieke bande tussen die twee nasies. Die leiers sal na verwagting streeksprioriteite bespreek en verskeie ooreenkomste onderteken. Ramaphosa en Ruto sal ook […]
# Botsings tussen sokkerondersteuners en polisie regoor Frankryk het tot meer as 400 arrestasies gelei na die oorwinning van Paris Saint-Germain oor Arsenal in die Kampioeneliga-eindstryd. Duisende beamptes is ontplooi om onrus te bekamp wat bus-, trein- en spoordienste in die hoofstad Parys ontwrig het. Vuurwerke en fakkels is afgevuur, terwyl verskeie polisiebeamptes in die […]
# Clashes between football fans and police across France have led to more than 400 arrests following the victory of Paris Saint-Germain in the Champions League final against Arsenal. Thousands of officers were deployed to curb unrest that disrupted bus, train and rail services in the capital Paris. Fireworks and flares were set off, while […]
# Die Amerikaanse weermag sê hy het gister ‘n aanval op ‘n vaartuig in die oostelike Stille Oseaan uitgevoer. Drie mans is dood in die tweede aanval binne twee dae. Die Amerikaanse Suidelike Bevel het in ‘n plasing op X gesê intelligensie het bevestig dat die vaartuig op dwelmsmokkelroetes in die oostelike Stille Oseaan gevaar […]
# The US military said it had carried out a strike on a vessel in the eastern Pacific yesterday killing three men, the second strike in as many days. US Southern Command said in a post on X intelligence had confirmed that the vessel was transiting along narcotics-trafficking routes in the eastern Pacific, engaged in […]
# Agriculture minister John Steenhuisen has called for stronger regional cooperation to improve food security and agricultural resilience across Southern Africa. Speaking at a SADC ministers’ meeting in Victoria Falls, Zimbabwe, Steenhuisen warned that 58-million people in the region still face acute food insecurity despite improved harvests. The meeting focused on boosting agricultural production, climate […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het ‘n beroep gedoen vir sterker streeksamewerking om voedselsekerheid en landbouveerkragtigheid in Suider-Afrika te verbeter. Steenhuisen het tydens ‘n SAOG-ministersvergadering in Victoria-waterval, Zimbabwe, gewaarsku 58-miljoen mense in die streek staar steeds ongekende voedselonsekerheid in die gesig ondanks beter oeste. Die vergadering het gefokus op die bevordering van landbouproduksie, […]
# Hamas sê ‘n verklaring deur die Israelse eerste minister Benjamin Netanyahu dat sy land sy beheer in Gaza sal uitbrei, beteken ‘n gevaarlike verskerping van die konflik. Europese state en inwoners van die Palestynse gebied het ook kommer hieroor uitgespreek. Israel se weermag sou kragtens ‘n skietstilstandsooreenkoms in Oktober in beheer bly van 53-persent […]
# Hamas says that Israeli Prime Minister Benjamin Netanyahu’s declaration that his country would expand its area of control in Gaza was a dangerous escalation. European states and residents of the Palestinian territory also voiced alarm at the plan. Under a ceasefire deal in October Israel’s military was to remain in control of 53-percent of […]