# Die ACDP het die steun van G7-leiers by ‘n beraad in Kanada, vir Israel se reg tot selfverdediging, verwelkom. Dit volg na ‘n gesamentlike G7-verklaring wat Israel ondersteun en Iran as ‘n bron van onstabiliteit beskryf. Die party het die regering gekritiseer oor die veroordeling van Israelse aanvalle op Iran se kernaanlegte en dit […]
# Iran’s supreme leader Ayatollah Ali Khamenei says the nation would never surrender as demanded by President Donald Trump and warned the United States it would face “irreparable damage” if it intervenes in support of its ally. The speech read on state television came six days into the conflict, with Trump demanding Iran’s “unconditional surrender” […]
# Suid-Afrika se grootste invoerder van hoender en verkoelde vleis, Merlog Foods, verwelkom die gedeeltelike opheffing op pluimvee-invoere vanuit Brasilië wat môre in werking tree. Die Departement van Landbou sal van môre af invoere toelaat vanaf alle Brasiliaanse state behalwe Rio Grande do Sul, waar voëlgriep opgespoor is. Die hoofbestuurder van die maatskappy, Georg Southey, […]
# The ACDP has welcomed support from G7 leaders at a summit in Canada for Israel’s right to defend itself. This follows a joint G7 statement backing Israel and labelling Iran as a source of instability. The party has criticised the government for condemning Israeli strikes on Iranian nuclear sites, calling it hypocritical. Party leader […]
# Die akteur van The Oval, Derek Dixon, het die Amerikaanse rolprentvervaardiger en dramaturg Tyler Perry vir 4.6-miljard-rand gedagvaar oor beweerde seksuele teistering, aanranding en vergelding. Dixon, wat op Perry se program verskyn het, beweer hy het sy invloed uitgebuit en hom gedwing om ‘n seksuele verhouding te hê. Die regsgeding van 46-bladsye bevat herhaalde […]
# US filmmaker and playwright Tyler Perry has been hit with a 4.6-billion-rand lawsuit by The Oval actor Derek Dixon alleging sexual harassment, assault, and retaliation. Dixon, who appeared in Perry’s show claims he exploited his influence to pressure him into a sexual relationship. The 46-page suit details repeated incidents from 2019 to 2021. Perry’s […]
# South Africa’s largest importer of chicken and chilled meats, Merlog Foods, welcomes the partial lifting of the ban on poultry imports from Brazil, effective from tomorrow. The Department of Agriculture will allow imports from all Brazilian states except Rio Grande do Sul, where bird flu was detected. The company’s general manager, Georg Southey, says […]
# Israel sê hy het vandag ‘n kernaanleg naby Teheran aangeval, terwyl Iran sê hy het hipersoniese missiele afgevuur. Kort nadat die Amerikaanse president, Donald Trump, geëis het dat Iran oorgee, het die opperleier, ajatollah Ali Khamenei, beloof sy land sal geen genade toon teenoor Israel se leierskap nie. Trump hou vol Amerika het geen […]
# Krieket: Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, sê gesprekke is aan die gang om kontantaansporings aan die Protea-manspan te betaal na hul geskiedkundige Wêreldtoetskampioenskaps-oorwinning oor Australië. Die Proteas se oorwinning op Lord’s in Londen het ‘n titeldroogte van 27-jaar beëindig. McKenzie was onder die duisende mense wat die kampioene vanoggend op […]