# Die Nelson Mandela-universiteit sê hulle Isisusa Jazz Fest-konsert 2025 was ‘n veeltalige viering van musiek en erfenis. Meer as 140 kunstenaars was op die verhoog by die Veremarksentrum in ‘n program wat die land se diverse stemme weerspieël het. Vanjaar se tema, Mqhayi Meets Mandela, was ‘n verkenning van die wyse waarop die isiXhosa-digter […]
# The Nelson Mandela University says its Isisusa Jazz Fest Concert 2025 was a multilingual celebration of music and heritage. More than 140 performers filled the stage at the Feather Market Centre in a programme designed to echo the country’s diverse voices. This year’s theme, Mqhayi Meets Mandela, explored how isiXhosa poet S.E.K. Mqhayi helped […]
# Three decades after “Hie’ kommie Bokke!” resounded during the Springboks’ historic Rugby World Cup victory over the All Blacks at Ellis Park in 1995, the Federation of Afrikaans Cultural Associations presented Leon Schuster with an honorary award for his lifetime contribution to Afrikaans music, films and radio. Schuster is currently experiencing health challenges, therefore […]
# Uber Suid-Afrika het Women Drivers bekendgestel, wat vroue toelaat om ‘n vroulike bestuurder te kies en veiligheid en bemagtiging te prioritiseer. Die diens het op grond van wêreldwye insigte en plaaslike toetse keuses vir vroue uitgebrei en nuwe werksgeleenthede vir vrouebestuurders geskep. Die hoofbestuurder van Uber in Afrika suid van die Sahara, Deepesh Thomas, […]
# Drie dekades nadat “Hie’ kommie Bokke!” in 1995 tydens die Springbokke se historiese Rugbywêreldbeker-oorwinning oor die All Blacks op Ellispark opgeklink het, het die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge ’n eretoekenning aan Leon Schuster oorhandig vir sy lewensbydrae tot Afrikaanse musiek, rolprente en radiowerk. Omdat hy tans gesondheidsuitdagings beleef, het die FAK hom by sy […]
# Die Suid-Afrikaanse Emmy-bekroonde animeerder, Lesego Vorster, inspireer ’n nuwe era storievertellers. Hy het die Hidden Hand Studios gestig en met die ondersteuning van die Nasionale Video- en Filmstigting, die Franse Instituut van Suid-Afrika ‘n Emmy verower vir Karakterontwerp vir die Kizazi Moto episode van You Give Me Heart. Hy gee nou opleiding by Tshimologong […]
# Uber South Africa has launched Women Drivers, allowing female riders to choose female drivers, prioritising safety and empowerment. Drawing on global insights and local testing, the service expands choice for women and creates new earning opportunities for female drivers. The general manager of Uber Sub-Saharan Africa, Deepesh Thomas, says the initiative is integrated with […]
# South Africa’s Emmy Award-winning animator Lesego Vorster is inspiring a new wave of storytellers. He founded the Hidden Hand Studios. With support from the National Video and Film Foundation, the French Institute of South Africa, Vorster’s Kizazi Moto episode You Give Me Heart earned him an Emmy for Character Design. Now an educator at […]