# Spine Road High School het die topprys, wat ‘n skryfbehoeftekoopbewys van 15-duisend-rand insluit, in Kaapstad se Energiedoeltreffendheid-plakkaatkompetisie vir skole gewen. Tien skole het deelgeneem en is beoordeel op grond van die kreatiwiteit van hul plakkaatontwerpe, sowel as hul vermoë om energiedoeltreffendheid-praktyke en volhoubare energie-oplossings te verwoord. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê die […]
# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement moedig leerders aan om in te skryf vir die Skoolbiblioteek-kompetisie waar leerders skoolbiblioteek-hulpbronne ter waarde van 35-duisend-rand vir hulle skool kan wen. Vanjaar se tema is: “Praat jy Wiskunde?” LUR David Maynier sê leerders word uitgenooi om te verduidelik waarom wiskunde ʼn taal is en waarom dit so belangrik is. Hy […]
# The Western Cape Education Department is encouraging learners to enter the School Library Competition, where learners can win school library resources to the value of 35-thousand-rand for their school. The theme for this year is, Do you speak Maths?. MEC David Maynier says learners are invited to explain ways in which Maths is a […]
# Spine Road High School won the top prize, which included 15-thousand-rand stationery voucher, in Cape Town’s Energy Efficiency Schools Programme Poster competition. Ten participating schools were assessed on the creativity of their poster designs, as well as their ability to articulate energy efficiency practices and sustainable energy solutions. Mayoral committee member for Energy, Xanthea […]
# Die Departement van Basiese Onderwys, die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika en Dove het kragte saamgesnoer met die #ChangeTheCompliment-veldtog. Dis deel van Dove se wêreldwye selfbeeldprojek en moedig ouers, opvoeders en gemeenskappe aan om komplimente gegrond op voorkoms te verskuif na die verering van meisies se moed, kreatiwiteit, intelligensie en prestasies. Meer as 80-persent van Suid-Afrikaanse […]
# ‘n Gegradueerde van die Universiteit van Johannesburg, Ntitiseng Moloi, het ‘n opvoedkundige kinderboek geskryf en gepubliseer wat jong lesers op ‘n prettige en toeganklike manier aan hernubare energie bekendstel. Die boek, getiteld “Winnie Catches the Sun“, gebruik ‘n herkenbare Suid-Afrikaanse storie om kinders oor sonenergie en hoe dit werk te leer. Moloi sê dat […]
# Dove, the Department of Basic Education and the Development Bank of Southern Africa have joined forces to launch the #ChangeTheCompliment campaign. As part of Dove’s global Self-Esteem Project, the campaign encourages parents, educators, and communities to shift praise from appearance-based compliments to celebrating girls’ courage, creativity, intelligence, and achievements. Over 80-percent of South African […]
# University of Johannesburg graduate, Ntitiseng Moloi, has written and published an educational children’s book that introduces young readers to renewable energy in a fun and accessible way. Titled “Winnie Catches the Sun,” uses a relatable South African story to teach children about solar energy and how it works. Moloi says through this book, she hopes […]
# Twee kultuur-ikone van Kaapstad, David Kramer en wyle Taliep Petersen, gaan die metro se hoogste burgerlike eerbewys, ereburgerskap, ontvang. Die twee word vereer vir hulle talle kreatiewe prestasies soos die teater-meesterstukke, District Six: The Musical en Kat and the Kings. Die toekenningsgeleentheid vind in Januarie plaas. Burgemeester Geordin Hill-Lewis sê Kramer en Peterson het daarin geslaag […]