# Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, het deur die departement se Provinsiale Volhoubare Vervoerprogram fietse aan verskeie gemeenskapsorganisasies in Idasvallei, Stellenbosch, oorhandig. Die program is daarop gemik om gemeenskappe te bemagtig deur fietse, veiligheidsopleiding en basiese instandhoudingsondersteuning vir diegene wat lang afstande na skool, werk of gemeenskapsaktiwiteite moet stap. Sileku sê ‘n fiets […]
# ‘n Senior publieke reg-professor Nomthandazo Ntlama-Makhanya aan die Fort Hare-universiteit is erken as een van Suid-Afrika se invloedrykste vroue en het die Mail & Guardian Power of Women-toekenning in die kategorie Reg en Geregtigheid gewen. Die universiteit sê die eerbewys is ‘n gepaste erkenning van Ntlama-Makhanya se dekade lange akademiese werk, mentorskap en diens […]
# Die Stad Kaapstad se Energiedirektoraat het aangekondig dat sy Paardevlei 132-kilovolt-skakelstasie twee groot toekennings ontvang het. Die stasie het silwer ontvang by die Internasionale Projekbestuursvereniging Globale Projekuitnemendheidstoekennings 2025 en was naaswenner by die Projekbestuursberaad se Prestige-toekennings 2025. Burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê hierdie toekennings demonstreer uitnemendheid in infrastruktuurlewering:
# University of Fort Hare Public Law, senior professor Nomthandazo Ntlama-Makhanya has been recognised as one of South Africa’s most influential women, winning the Mail & Guardian Power of Women Award in the Law and Justice category. The university says this honour is a fitting recognition of professor Ntlama-Makhanya’s decades of scholarship, mentorship, and service in […]
# The City of Cape Town’s Energy Directorate has announced that its Paardevlei 132-kilovolt Switching Station has received two major accolades. The station won the International Project Management Association Global Project Excellence Awards 2025 Silver Winner and the Project Management Summit and Prestige Awards 2025 project of the year runner up. Mayoral committee member for […]
# Western Cape Mobility MEC, Isaac Sileku, through the department’s Provincial Sustainable Transport Programme handed over bicycles to several community organisations in Idas Valley, Stellenbosch. The programme aims to empower communities by providing bicycles, safety training, and basic maintenance support to beneficiaries who have to walk long distances to school, work, or community activities. Sileku says a […]
# Die regering het Qhawekazi Mazaleni gelukgewens met haar kroning as Mej. Suid-Afrika 2025 gister tydens ‘n spoggeleentheid in Pretoria. Die woordvoerder, William Baloyi, sê op die jong ouderdom van 24 het die Oos-Kaapse skoonheid en jeugambassadeur die nasie trots gemaak met haar merkwaardige prestasie. Hy sê die regering wens Mazaleni alles van die beste […]
# Government has congratulated Qhawekazi Mazaleni after she was crowned Miss South Africa 2025 at a prestigious ceremony in Pretoria on Saturday. Government’s spokesperson, William Baloyi says at just 24 years old, the Eastern Cape-born beauty and youth ambassador has brought pride to the nation through her remarkable achievement. He says government wishes Mazaleni well […]
# Qhaweki Mazaleni is gisteraand as Mej. Suid-Afrika 2025 gekroon tydens die 67ste glansgeleentheid van die kompetisie by die SunBet Arena in Pretoria. Die 26-jarige skoonheid van die Oos-Kaap het die kroon van die uittredende titelhouer Mia Le Roux ontvang. Mazaleni het teen nege ander deelnemers om die titel meegeding nadat een deelnemer aan die […]