# Die voormalige sekretaris-generaal van die MK-party, Sibonelo Nomvalo, koester geen wrok teenoor partyleier Jacob Zuma weens sy afdanking nie. Hy is kwaad vir mense wat glo Zuma se ouderdom uitgebuit het tot nadeel van die organisasie. Nomvalo het partylede op ‘n nuuskonferensie beskuldig dat hulle versinde intelligensieverslae aan Zuma voorgelê het. Hy sê hy […]
# Former MK Party secretary-general Sibonelo Nomvalo says he holds no anger towards party president Jacob Zuma over his dismissal. He is instead angry with individuals allegedly taking advantage of Zuma’s age at the expense of the organisation. Addressing the media, Nomvalo accused party members of submitting fabricated intelligence reports to Zuma. He says he […]
# Die voormalige sekretaris-generaal van die MK-party, Sibonelo Nomvalo, beweer sy afdanking is deur ‘n interne politieke kartel bewerkstellig deur versinde intelligensieverslae te gebruik. Sy verwydering kort voor volgende week se munisipale verkiesing kom te midde van berigte oor verdeelheid binne die party. Die MK het glo ongemagtigde administratiewe besluite as rede aangevoer. Nomvalo het […]
# Die nasionale woordvoerder van die anti-immigrasie-organisasie March and March, Sandile Dube, moedig Suid-Afrikaners aan om in groot getalle deel te neem aan die munisipale verkiesing. Hy het in Durban die regering die skuld gegee vir openbare ontevredenheid en verwerp bewerings dat die beweging betogings aanhits. Hy vra kiesers om kalm te bly en politieke […]
# Former MK Party secretary-general Sibonelo Nomvalo alleges his dismissal was orchestrated by an internal political cartel using fabricated intelligence reports. His removal shortly before next week’s local government elections comes amid reported factional tensions within the party. MK cited alleged unauthorised administrative decisions. Nomvalo told the media his letter to party president Jacob Zuma […]
# Anti-immigration organisation March and March’s national spokesperson, Sandile Dube, has urged South Africans to vote in large numbers in the local government elections. Speaking in Durban, Dube blamed government for public frustration, rejecting claims movement is responsible for protests. Dube calls for calm, urging voters to remove political parties that do not serve their […]
# Lede beskryf die MK-party se eerste munisipale verkiesingsveldtog as ʼn katastrofiese gemors. Partyleier Jacob Zuma is nog nie weer in die openbaar gesien sedert hy vroeër die maand tydens ʼn saamtrek siek geword het nie. MK het sy Siyathatha-saamtrek en fisiese manifes-bekendstelling afgestel, sy agtste hoofsekretaris in minder as drie jaar afgedank en sy […]
# MK Party insiders have described the party’s first local government election campaign as a catastrophic mess. Leader Jacob Zuma has not been seen in public since falling ill at a campaign event earlier this month. The party cancelled its Siyathatha rally and physical manifesto launch, fired its eighth secretary general in less than three […]
# Build One South Africa se leier, Mmusi Maimane, kritiseer boodskappe dat stemme vir nuwer politieke partye vermorste stemme is, en sê die land het ʼn nuwe visie onder ʼn nuwe politieke leierskap nodig. BOSA het sy laaste saamtrek gister in Finetown, Johannesburg, gehou voor sy eerste plaaslikeregeringsverkiesing. Maimane bepleit ʼn nuwe benadering tot plaaslike […]