# Die Ministerie van Polisie sê hy het gesprekke met sleutelbelanghebbendes verskerp om polisiegereedheid te evalueer en te versterk in die aanloop tot die plaaslikeregeringsverkiesing volgende week. Altesaam 29,2-miljoen Suid-Afrikaners is geregistreer om te stem, en daar word verwag dat 2,6-miljoen van hulle hul volgende Maandag en Dinsdag spesiale stemme sal uitbring. ‘n Woordvoerder vir […]
# The Police Ministry says it has intensified its engagements with key stakeholders to assess and strengthen policing readiness ahead of the local government elections next week. A total of 29.2 million South Africans are registered to vote, with 2.6 million of them expected to cast their ballots during special voting next Monday and Tuesday. […]
# Die Verkiesingskommissie se voorsitter, Mosotho Moepya, sê die stem-tellery sal onmiddellik begin nadat stembusse Woensdagaand gesluit het en voeg by dat deursigtigheid een van die belangrikste faktore van regverdige verkiesings is. Meer as 23-duisend stemlokale sal reg oor Suid-Afrika gebruik word. Die OVK het sy nasionale uitslagsentrum in Midrand, Gauteng, gereed verklaar. Moepya sê […]
# Die Verkiesingskommissie se voorsitter, Mosotho Moepya, waarsku politieke partye en kandidate om nie toe te laat dat politieke mededinging in permanente vyandskap ontaard nie. Daar neem vanjaar 546 politieke partye aan die plaaslikeregeringsverkiesing deel met 29,2-miljoen Suid-Afrikaners as kiesers en 2,6-miljoen as spesiale stemme geregistreer. Moepya sê geesdriftige politieke mededinging is ʼn basiese deel […]
# Die Verkiesingskommissie sê sy Nasionale Uitslagsentrum in Midrand, Gauteng, is gereed en geskik vir sy doel. Die sentrum sal dien as die middelpunt waar verkiesingsuitslae ontvang, geverifieer en amptelik aangekondig sal word. Altesaam 29,2-miljoen Suid-Afrikaners het as kiesers geregistreer, terwyl 2,6-miljoen geregistreer is vir spesiale stemme voor Woensdag se verkiesing. Die uitvoerende hoof van […]
# The Electoral Commission chairperson Mosotho Moepya says vote counting will begin immediately after polls close next Wednesday evening, emphasising that transparency is one of the key factors in delivering fair elections. More than 23-thousand voting stations will be used across South Africa. The IEC has declared its national results operation centre in Midrand, Gauteng, […]
# The Electoral Commission chairperson, Mosotho Moepya, has urged political parties and candidates not to allow robust political contestation to turn into permanent enmity. This year, 546 political parties are contesting the local government elections, while 29.2-million South Africans are registered to vote, with 2.6-million registered for special votes. Moepya says robust political competition is […]
# The Electoral Commission has declared its National Results Operation Centre in Midrand, Gauteng, ready and fit for purpose. The centre will serve as the hub where election results will be received, verified, and officially announced. A total of 29.2 million South Africans have registered to vote, while 2.6 million are registered for special votes […]
# Minstens 43 mense is in die eerste nege maande van vanjaar dood in polities-gemotiveerde aanvalle in die aanloop tot die munisipale regeringsverkiesing. Dit is volgens die Globale Organisasie teen Oorgrens-georganiseerde Misdaad. ‘n Senior raadgewer, Julian Rademeyer, sê tien mense is net dié maand vermoor. Hy waarsku die moorde het ’n vernietigende uitwerking op demokrasie, […]