# Die Minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, vra werkgewers om werkers redelike tyd en buigsaamheid te gun om hierdie week te gaan stem. Spesiale stemme word vandag en môre uitgebring, met die hoofdag vir die plaaslikeregeringsverkiesing Woensdag, wat tot ‘n openbare vakansiedag verklaar is. Die departement se woordvoerder, Thobeka Magcai, sê werkgewers word aangemoedig om skofte of begintye aan te pas, of tyd af te gee sodat werknemers hul aangewese stempunte kan besoek:
Minister Meth vra werkgewers om werkers tyd te gun om te stem [KLANK]
ENG MagcaiONVote