# ANC president Cyril Ramaphosa says the party has listened to concerns and challenges raised by South Africans during its election campaign. He delivered the keynote address at the party’s final Siyanqoba Rally ahead of the elections at Sisa Dukashe Stadium in Mdantsane in the Eastern Cape on Sunday. Ramaphosa said the ANC has heard […]
# Die Verkiesingskommissie herbevestig hy is gereed vir die plaaslikeregeringsverkiesing, met meer as 2,6-miljoen kiesers wat vandag en môre hul spesiale stemme sal gebruik. Altesaam 80-persent van die goedgekeurde huisbesoeke is vir kiesers ouer as 60, terwyl vroue verantwoordelik is vir 74-persent van die goedgekeurde spesiale stemme. Die OVK se uitvoerende hoof, Sy Mamabolo, sê […]
# Die Gautengse Wetgewer se portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid versoek alle politieke partye, hul ondersteuners en lede van die publiek om vrede, verdraagsaamheid en respek vir demokratiese beginsels voorop te stel tydens hierdie week se plaaslikeregeringsverkiesing. Die voorsitter, Bandile Masuku, sê die polisie moet meer sigbaar wees by hoërisiko-stemstasies sowel as in gebiede waar spanning kan […]
# The Electoral Commission has reiterated its readiness for the local government elections, as more than 2.6 million voters are set to cast special ballots today and tomorrow. A total of 80-percent of approved home visits are for voters older than 60, while women account for 74-percent of approved special votes. IEC CEO Sy Mamabolo […]
# Political analyst professor Piet Croucamp believes the DA needs to change its messaging to grow its support and gain an outright lead over the ANC. While the DA maintains an outright majority in its stronghold of Cape Town, it has traditionally struggled to capture a substantial share of the black working-class and rural vote […]
# Die politieke ontleder, professor Piet Croucamp, meen die DA sal sy boodskap aan kiesers moet aanpas indien die party sy steun wil uitbrei en die ANC wil verbygesteek. Die DA behou ‘n volstrekte meerderheid in sy vesting Kaapstad maar sukkel om sterk steun te werf onder swart werkersklaskiesers en kiesers in landelike gebiede. Croucamp […]
# Die onafhanklike data-ontleder Michael O’Donovan voorspel ‘n rekord-lae kiesersopkoms in die plaaslikeregeringsverkiesing en verwag minder as die helfte van die geregistreerde kiesers sal deelneem. Altesaam 29-miljoen Suid-Afrikaners is geregistreer om te stem. Hy sê dit word al hoe moeiliker om ‘n party te kies, aangesien stempatrone verander het. O’Donovan neem Johannesburg as voorbeeld en […]
# Die GOOD-party se burgemeesterskandidaat in Kaapstad, Brett Herron, het planne uiteengesit om behuising bekostigbaar te maak, openbare veiligheid te verbeter en groter aanspreeklikheid te verseker. Herron het aan die SABC gesê die stad se vervoeruitdagings moet aangepak word, en meer bekostigbare behuising moet nader aan werkgeleenthede opgerig word. Hy stel voor munisipale besteding moet […]
# IVP-ondersteuners is vandag in Ulundi, KwaZulu-Natal, vir die party se laaste verkiesingsbyeenkoms. Die party se president Velenkosini Hlabisa sal die Siyanqoba-byeenkoms op die Prince Mangosuthu Buthelezi-stadion toespreek, waar hy mense sal aanmoedig om leiers te verkies wat betekenisvolle verandering bring. Die party se nasionale woordvoerder, Mkhuleko Hlengwa, sê die IVP fokus op werkskepping, betroubare […]